,WAAROOR GAAN DIE
GEDIG?
• Die spreker is verlief (in love) met die idee
van verliefdheid ➔ The speaker is in love
with the IDEA of being in love.
, IN A NUTSHELL
The speaker is in love with the idea on being in love.
She is not in love with a specific person, but she longs for
the feeling of being in love and being loved in return.
She thinks about all the places she will write this
“imaginary loved one’s” name (foggy mirrors, dirty car
windows, black boards in school, doodling it on her
homework book) and says this “imaginary person” is all
she thinks about.
She even admits that she will take the pain that comes
with the risk at being in love, because she just so
desperately wants to be in love.
At the end of the poem she admits that it is a pity that
the “imaginary loved one” does not know her name; but
she also does not know his name.
She just loves being in love with the idea of love.
, Die persoon waaroor die spreker droom + nog Die titel berei die leser voor
moet ontmoet ? op ‘n vraag. Die spreker weet
nie op wie sy verlief is nie.
1. Jou naam draai ek uit elke appelstring, Tegniek: inversie
Pebbles (woordorde is omgekeerd.)
2. pak dit in spoelklippies op die strand. (words switched around)
skryf funksie: dit beklemtoon sy weet
3. Ek vinger jou naam op vuil motorvensters, nie wie die persoon is nie,
foggy mirrors a-assonansie. maar wil hom graag ken.
4. toegewasemde spieëls en oor die palm van my hand.
Jy doen dit om iets belangrik te onthou.
Metafoor
5. Ek braille dit in my passerblik,
6. doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas.
7. Jou naam pen ek oor ‘n swartbord Tegniek: inversie
(woordorde is omgekeerd)
8. sodat niemand dit ooit weer af kan was.
Strofe 1: die plekke waar die spreker die braile + doodle + pen =
droom-persoon se naam wil neerskryf, is almal 3 werkwoorde
tydelik. (places she wants to write down the
name are all temporarily)