GESKIEDENIS
GRAAD 8
ASHANTIE, BERLYNSE
KONFERENSIE , KOLONIESASIE
Die Ashanti – koningkryk (30 punte)
(Vul ontbrekende woorde in , of waar en vals vrae)
Aan die Wes-Afrikaanse kus was die magtige Mali-
koninkryk.
Die koningkryk was ryk en magtig
Omdat dit in beheer was van handelroetes van sout
en goud deur die Saharawoestyn.
Die goud het nie uit Mali self gekom nie.
Die goud is in die Suide van Wes-Afrika, waar die
Akan-mense woon, gedelf/ gevind.
Akan-mense het in klein state gebly.
In 1700’s het Ashanti-koninkryk die grootste en
magtigste geword.
Omdat hulle die goud se handelsroete beheer het
Die Asthanti en hul vroegste kontak met
Europeërs
• Osei Tutu het Akhan-state verenig onder Kumasi se
leiding.
, • Kumasi het direk aan hom berig, terwyl verder
weggeleë state belasting betaal het.
• Die goue troon was ‘n belangrike simbool van die
Ashanti-koninkryk.
• Europese handel het die Ashanti-koninkryk versterk,
waar hulle aanvanklik met die Fante as tussengangers
gehandel het.
• Portugese handelaars het ‘n fort genaamd Elmina aan
die kus gebou en aanvanklik goud en ivoor geruil.
• Later het hulle slawe begin koop, en die gebied het ‘n
sentrum vir die slawehandel geword.
• Europese lande het gestry om die beheer oor die
slawehandel te kry, met Hollanders wat Elmina ingeneem
het en Engelse wat ‘n fort by Cape Coast gebou het.
• Die Ashanti-koninkryk het goud en slawe vir gewere van
Europeërs geruil om ander Afrikaanse koninkryke aan te
val.
• Ongeveer 700,000 mense is as slawe van hierdie gebied
na Amerika verkoop.
• Die Ashanti was bekend vir hul kunswerke, insluitend
goud- en bronsbeeldhouwerk en Kente-lap weefwerk.
• Kumasi was ‘n georganiseerde stad met ‘n groot
bevolking en ‘n sterk weermag.
• Slawernywerkers het in afsonderlike kwartiere gewoon.
2