GRAAD 12
HOOFSTUK 3 –
PROFESSIONALISME EN ETIEK
, HOOFSTUK 3: PROFESSIONALISME EN ETIEK
1. Betekenis van etiese gedrag
• Stel standaarde van verwagte gedrag tussen
werkgewer/werknemer/ sake vennote.
• Stel waardes wat moreel aanvaarbaar is wanneer sake gedoen
word.
• Besigheidspraktyke wat aanvaarbaar vir die samelewing/groepe/
gemeenskap is.
• Dit vorm 'n integrale deel van die werkgewer se gedragskode.
• Fokus op die ontwikkeling van 'n morele kompas wat gebruik word in
besluitneming.
• Wil skade keer terwyl voordeel van ander bevorder word.
2. Praktiese voorbeelde van etiese en onetiese sakepraktyk
ETIESE SAKEPRAKTYK ONETIESE SAKEPRAKTYK
• Gebruik van billike advertensies
• Onbillike advertensies
• Saketransaksie word openlik
• Pryse van goedere in landelike
uitgevoer.
gebiede
• Om billike lone te betaal
• Belastingontduiking
• Sake te doen binne die wet.
• Die begin van 'n onderneming
• Verseker dat die omgewing nie ten koste van iemand anders
besoedel is nie.
• Betaling van onbillike lone
• Nie kinderarbeid gebruik nie
• Verontagsaam die Wet
• Die stigting van Korporatiewe
• Die gebruik van omkopery om
Maatskaplike
besigheid te kry
verantwoordelikheid inisiatiewe.
• Besoedeling van die omgewing
• Behandel alle werknemers
gelyk.