Carmi Badenhorst
Tsunami
11 Maart 2011
- Kobus de Wet
0
, Carmi Badenhorst
Tsunami
11 Maart 2011
Agtergrond
Op 11 Maart 2011 om 14:26 het die vierde grootste aardbewing ooit (9 op Richter-impakskaal)
130 km van
Japan se ooskusby Tohoku plaasgevind. Dié aardbewing het ‘n reuse tsunami veroorsaak wat
Japan se ooskus
getref het met golwe 10 km die binneland in. Amptelike dodetal was19 747.
Tema:
Die mens is magteloos teen die mag van die natuur./ Natuurramp
Boodskap:
Respekteer die natuur.
Die kwesbaarheid van die mens teenoor die oormag van die tsunami.
Stemming:
Morbied
Treurig
Weemoedig
Hartseer
Angstig
Tipografie:
Vrye vers
o Geen vaste rympatroon/ strofebou / metrum nie.
o Gebrek aan hoofletters buiten in titel en subtitel.
o Versreëllengtes wissel.
1