Maaltyd
- Peter J. Philander
, Maaltyd
Tema:
Die kringloop/verloop van die lewe: jeug, word ouer, kragte neem af, verganklikheid (dood). Herinneringe
van die spreker oor etenstye saam met sy moeder.
Boodskap:
Die goeie en mooi dinge in die lewe word blywende herinneringe. Tradisies en rituele sorg vir spesiale
herinneringe en gee betekenis aan die lewe. Sorg ook vir eenheid en stabiliteit
Toon:
Nostalgies
Verlangend
Ernstig
Heimwee
Stemming:
Nostalgies
Emosioneel
Mymerend
Verlangend
Tipografie:
bestaan uit 4 kwatryne (duidelike struktuur)
kruisrym (rymskema – abab/cdcd/efef/ghgh) word deurgaans gebruik.
Die struktuur en strofebou pas by die ordelikheid, presiesheid en netheid van die ma
Tydsprogressie:
Die klokkie se kleur verander – goud, silwer, koper (word al minder gebruik en skoon gemaak).
Netso het die moeder ouer geword en die herinneringe het vervaag. Tydsprogressie word verder
bevestig deur “eers”, “later”, “nou”..
Titel:
Geen lidteken (die) – universieel.
Herinering aan moeder
, Ontleding van Gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 Ou moeder met haar BEELDSPRAAK:
hoepelrokkie Metafoor:
Die tafelklokkie word beskryf. ‘n Klokkie is stylvol en
deftig/formeel, goeie etiket. Die spreker sien in die
koperklokkie ‘n beeld van sy oorlede moeder
“Ou moeder” moontlik ‘n dubbele betekenis:
die spreker se moeder wat oud is; ’
n troetelnaampie vir die moeder (“ou” druk gevoel uit, so ook
die verkleinwoorde).
2 en stywe kappie, staan Sy “staan hande gevou” asof sy bid – sinekdogee – net die
hande gevou belangrikste word genoem terwyl die geheel bedoel word.
BEELDSPRAAK:
Metafoor:
Die spreker se moeder word metafories gelykgestel aan
hierdie klokkie - metaforiese verwantskap word konkreet –
vorm, kleredrag, gevoude hande
3 in die vorm van ‘n Die klokkie is in die vorm van ’n wye hoepelrok, soos die
koperklokkie spreker se moeder gedra het. Die kleredrag van die ou dae
(“hoepelrokkie”, “stywe kappie”) suggereer dat die gaste aan
tafel deftig aangetrek is.
Die deftige maaltyd en die belangrikheid van die maaltye word
deur die rymende eindklanke uitgehef/beklemtoon
(“hoepelrokkie”, “stywe koperklokkie”).
4 vir smôrens, smiddags en “gevou”, “nou” – rym beklemtoon die gedagte dat daar by
vir nou. elke maaltyd gebid word.
Dui daarop dat alle etes op hierdie formele en defige wyse
genuttig is, begin is met gebed (ontbyt, middagete, aandete).
Die woorde “smôrens, smiddags en vir nou” dui op progressie.
Die woord “nou” kan op aandete dui. Die woord suggereer
ook dat dit nie net in die verlede (toe) was nie, maar dat sy
ma steeds in sy gedagtes by hom is
Strofe 2:
“servet”, “portret” beklemtoon die deftigheid
“(Bybel) oop”, “vasgeknoop” – veral die godsdiens laat die spreker aan sy moeder dink/’n
herinnering.
5 Die blou bord en die skoon Die spreker onthou nou ook hoe die tafel gedek was: die
servet, deftige en stylvolle kleredrag val mooi binne die