• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 5 pages
Summary

Summary Die bokser Gedig

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 5 pages

Ontleding van Gr 12 gedig - Die bokser

Content preview

Carmi Badenhorst




Die bokser
- Ernst van Heerden



0

,Carmi Badenhorst
Die bokser
Tema:
Weerloosheid/aftakeling van die mens.
Boodskap:
Die lewe is eintlik maar ‘n boksgeveg - die dood is uiteindelik die wenner.
Lewenswaarheid:
die mens (bokser) is weerloos teen die aanslae van die lewe (opponent).
Al baklei die mens hoe hard, sal die mens uiteindelik die knie voor die dood moet buig
Tipografie
 ALLEGORIE ‘n metafoor wat deur die hele gedig volgehou word
 11 rymende (paarrym) koeplette – dui op ‘n paar (nl. Die 2 boksers)
Titel:
Die titel suggereer dat die gedig handel oor ʼn persoon wat boks as sport beoefen.
Innerlike bou:
 Versreëls 1-10: spreker is objektief. Hy neem slegs as buitestander waar.
 Versreëls 11-12: die spreker verwys na die liggaam en begin betrokke raak.
 Versreëls 13-18: die spreker is subjektief, raak fisies betrokke by die geveg.
 Versreëls 21-22: die bokser is bewusteloos en ‘n buitestander vertel die storie.




1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 Die grense van die klein kryt  “kryt “verwys letterlik na die tou van die kryt
wat grense stel. Die bokser mag nie daarbuite
boks nie. Dit dui dus op die beperkte
ruimte/afgebakende gebied waarin die geveg
plaasvind. Simbolies dui dit op beperkings, reëls
waarbinne die geveg van die lewe plaasvind.
 BEELDSPRAAK:
Metafoor: Die bokskryt is ‘n metafoor van die
lewe. Die kryt is onvas/onseker en kan enige
oomblik omval. Netso is die lewe onseker en vol
uitdagings. Die mens is gereed en veglustig, maar
die aanslae van die lewe maak jou weerloos
2 is hellende onvastigheid, 
Strofe 2:
3 waar wit bors fier teen wit bors  Die twee boksers slaan aan die begin net so
staan voel-voel, voordat die werklike harde houe begin.
4 en skim teen skim die skynhou slaan;  HALFRYM:
Die s-alliterasie “skim teen skim die skynhou
slaan” (versreël 4) word gebruik om die groter
krag van die houe aan te dui.
 STYLFIGUUR: “skynhou”
Regressie
Strofe 3:
word die skermgeveg tussen die boksers uitgebeeld.
5 die lyf word wieging – ritmies, sterk –
6 tot skerm en liemaak ingeperk;
Strofe 4:
word die skermgeveg tussen die boksers uitgebeeld.
7 vier donker oë blits fel en woes,
8 wyl twee gedaantes mik en koes;
Strofe 5:
9 maar elk groteske vuis se smak  ”maar” in versreël 9 dui ’n wending aan: die
werklike geveg begin nou.
 STYLFIGUUR:

2

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
Summary
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst
4,7
(20)
Sold
169
Followers
60
Items
22
Last sold
2 months ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions