1
, elegie vir my toekomstige vrou - André Letoit
R Reel Analise
Strofe 1: ontmoeting
Die spreker herleef se bemoeting en beweer dat hy haar nooit sal vergeet nie,maar kan nie rerig onthou waar hul
ontmoet het nie en noem n paar avonture bv. dansvloer
1 ek sal nooit die dag vergeet toe ek jou Ironies – nooit vergeet, maar kan nie onthou waar
“ek”: ek dui ook op alle ander figure soos “ek”
“ek … jou”: ek, jy belangrik – nes verliefdes.
Eindplasing: van jou = beklemtoon opgewonde/
opgewondenheid oor sy vrou.
Teenstrydigheid: ‘…sal nooit die dag vergeet …”
maar dan kan hy nie onthou waar hy haar ontmoet
het nie. Hy kan nie presies onthou waar dit was
nie,hy’t dit al klaar vergeet.
Enjambement : voltooi sin (gedagte) van ontmoeting
– bindmiddel
Vergelyking : vergelyk ontmoeting met toekomstige
vrou met die lirieke van liedjies.
2 Voorplasing: “ontmoet”- - beklemtoon ontmoeting.
ontmoet het nie (net soos in die
Teenstrydigheid: ‘…sal nooit die dag vergeet …”
maar dan kan hy nie onthou waar hy haar ontmoet
het nie.
Enjambement : voltooi sin (gedagte) van ontmoeting
– bindmiddel
Vergelyking : vergelyk ontmoeting met toekomstige
vrou met die lirieke van liedjies.
3 “populere liedjies “: Liedjies wat gewild is by die
populêre liedjies)
breë publiek.
Spreker vereenselwig hom met cliché
Teenstrydigheid: ‘…sal nooit die dag vergeet …”
maar dan kan hy nie onthou waar hy haar ontmoet
het nie.
Enjambement : voltooi sin (gedagte) van ontmoeting
– bindmiddel
4 : dit was op die skaatsbaan Ironie: hy het klaar vergeet waar hy haar ontmoet
het. * ironie * dubbelpunt dien as isolasie .
Teenstrydigheid: ‘…sal nooit die dag vergeet …”
maar dan kan hy nie onthou waar hy haar ontmoet
het nie.
“Skaatsbaan”: rolskaats baan
Dubbelpunt : Hef moontlike plekke uit/lig
alternatiewe siening v huwelik uit; lys van plekke volg
Inkeping(r4-10): beklemtoon onsekerheid van plek
van ontmoeting
Dit is in ‘n ongewone posisie aan die begin van
die versreël. Die moontlikhede waar hy haar kon
ontmoet het volg daarna. Dit hef ook die inkeping
uit.
Inkeping : dui op die onsekerheid van die plek
Kontras : Versreëls 4 & 5: plekke van genot soos
die “sessiondansvloer” (genotvolle atmosfeer) x
biduur (gewyde atmosfeer)
Enjambement : voltooi sin (gedagte) van ontmoeting
– bindmiddel
2