OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
LEWENSORIENTERING
GRAAD 10
Kwartaal 1-4
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
Ontwikkeling van die
self in die samelewing.
STRATEGIEË OM TE ONTWIKKEL: SELFBEWUSTHEID, SELFAGTING EN SELFONTWIKKELING.
Konsepte
Selfbewustheid Selfagting
Self - ontwikkeling
Hoe goed jy jouself ken Hoeveel jy van jouself
Hoe jy jouself verbeter/
rakende dit waarin jy hou.
bevorder deur jou
Hoe vol selfvertroue jy is.
belangstel, jou vaardighede,
sterkpunte op te bou, jou
swakhede te verbeter, jou
Glo in jouself, respekteer
sterk en swakpunte. vaardighede te ontwikkel.
jouself, waardeer jouself.
Waarvan jy hou en nie hou Hoe jy ʼn beter persoon
Opinie oor jouself.
nie. word.
Jou doelwitte, waardes en Verantwoordelik vir jou
geloof. u eie vordering deur
Individuele persoonlikhede,
assessering, refleksie en
aksie
waardes oortuigings en
gevoelens. kan veranderings bring =
Neigings te herken.
doelwitte
FAKTORE WAT ʼn INVLOED HET OP JOU SELF BEWUSTHEID EN SELFAGTING .
Wat ander mense van jou sê.
Wat in jou lewe gebeur.
Hoe goed jy uitdagings hanteer.
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
Hoe jy reageer op suksesse en mislukkings.
Hoe gewild jy is.
Die media – koerante, tydskrifte, TV, sosiale media bv. Facebook, Whatsapp ens.
STRATEGIEË OM JOU SELFVERTOUE TE VERBETER.
Goeie kommunikasie vaardighede.
Selfgeldende houding:
Se duidelik wat jy wil hê.
Wees positief en respekvol.
Weet wat jy wil hê.
Liggaamshouding moet regop en reguit wees.
Wees gemanierd.
Voltooi take en projekte suksesvol deur jou tyd effektief te bestuur.
Deelname in gemeenskaps - organisasies.
Neem van goeie gehalte besluite.
Evalueer die situasie.
Gee/ kry inligting oor die verskillende opsies.
Oorweeg die gevolge van elke besluit.
Kies die beste opsies.
Handel volgens jou besluit.
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
FAKTORE WAT SELFKENNIS EN SELFRESPEK BEÏNVLOED.
Jou opvoeding.
Wat ander van jou dink en sê.
Hoe jy moeilike situasies hanteer.
Jou reaksie op sukses en mislukking.
Gewildheid en verhoudings.
Media en sosiale media.
Groepsdruk.
STRATEGIEË OM VERTROUE IN JOUSELF EN ANDER OP TE BOU.
Kommunikasie – praat duidelik.
Wees selfgeldend.
Praat in die openbaar.
Staar jou vrese in die gesig.
Vergeet van jou mislukkings.
Voltooi projekte en take suksesvol.
Wees deel van gemeenskap organisasies.
Bou ander op.
ERKEN EN RESPEKTEER UNIEKHEID EN VERSKILLE.
Uniekheid – elke persoon verskil op een of ander manier van ‘n
ander persoon en is spesiaal.
Al lyk die of daar baie ooreenskomste is, is daar baie verskille.
Mense lyk verskillend, het ander kulture en vaardighede, hul eie idees,
geloof en ander behoeftes.
Respek dek:
Ras
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
Geslag
Vermoëns
Almal is verskillend.
HOE OM TE VERSEKER JY LEWE DIE BESTE LEWE WAT JY KAN LEEF.
Voor ons dit enigsins kan bereik moet ons eers introspeksie doen om te
sien wat ons dryf, gelukkig maak, wat ons persoonlike kern waardes is.
Dit vat tyd en verander ook gereeld, op die manier bou jy stelselmatig ‘n
persoonlike waarde stelsel op.
Wanneer jy weet wat jou waardes is, is die lewe en maak van lewenstyl
keuses baie makliker.
WENKE OM VRIENSKAPPE TE BEHOU.
Wees ondersteunend.
Wees bemoedigend.
Moenie terg of verkleineer nie.
Werk saam.
Gaan kompromieë aan.
Wees bedagsaam.
Praat openlik oor verskille.
Vra om verskoning.
VERHOUDINGS.
NB → om te kan onderskei tussen:
→ gesonde en ongesonde verhoudings.
→ skadelike verhoudings.