Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages
Summary

Summary Tsunami 11 Maart 2011 - Kobus de Wet - Opsomming (Volledige analise)

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages

Lekker opsomming om jou gedigte makliker te leer.

Content preview

Tsunami - Kobus de Wet




1

, Tsunami - Kobus de Wet
R Reel Analise
Strofe 1 : aardbewing en aanstormende golwe van tsunami
1 toe die aarde se kors in twee skeur  s-alliterasie: beklemtoon gewelddadigheid van natuurramp met
skeuring en geluid daarvan. Japan lê naby breuke in tektoniese
plate in aardkors en wrywing tussen hierdie plate veroorsaak
aardbewings en soms vulkaniese uitbarstings wat lei tot seismiese
vloedgolwe.
2 het eoniese kragte die oseaan gelig  “’eoniese kragte” :Enorme, onmeetlike natuurkragte met
watermassa wat tsunami veroorsaak.Eon is ‘n onmeetlike
tydruimte.
 Metafoor : Vergelyking sonder ‘soos, nes, net soos’ -groot
watermassa (eoniese magte) word gelykgestel aan ‘n monster
(serpent wat slang beteken)
3  Sekuur: Pylreguit
en woedend maar dodelik sekuur
 Personifikasie: “woedend, maar dodelik sekuur” Dooie ding kry
menslike eienskappe – tsunami is kwaad en pyl spesifiek op
weerlose mense af. Beweeg nie toevallig nie. Die watermonster is
woedend (menslike eienskap)
 Aleenplasing : Beklemtoon dreigende gevaar
 Teenstelling : teenstelling “maar Tsunami is onbeheerbaar
(woedend), maar doelgerig, akkuraat om te verwoes (dodelik
sekuur).Mense kan dit nie ontkom nie.
 Eindrym : Sekuur + Afgestuur - Beklemtoon presiesheid van
verwoesting.
4  o – assonansie: Herhaling van dieselfde vokaal in meer as een
het die watermonster met volle mag
woord in een reël. Funksie van beklemtoning van wat daar staan
asook klankmatige funksie.
 Metafoor : Tsunami as waterdier voorgestel. Sluit aan by
“serpent” r. 7 ,slang. Doelgerig, kragtig.
 Kontras : r. 4 en r.5 Tussen mens en natuur. Die mens is
weerloos en kwesbaar, hul kan hulself nie verdedig nie en die
ellende
5  Eindrym : Sekuur + Afgestuur - Beklemtoon presiesheid van
op weerlose wesen s afgestuur …
verwoesting.
 weerlose: Nie in staat tot verdediging nie
 w-Alliterasie: w-alliterasie beklemtoon kwesbaarheid/
magteloosheid van die mens teenoor die oormag van die tsunami.
Golwe was 40,5 m hoog en het ‘n spoed van 700 km per uur
bereik en 10 km landinwaarts gespoel.Herhaling van dieselfde
konsonant aan die begin van meer as een woord in een reël-. Dit
verstadig ook die tempo wat tot gevolg het dat die leser onder die
indruk van die arme slagoffers se ellende kom.
 e – assonansie: e-assonansie vertraag die tempo en beklemtoon
weerloosheid.Herhaling van dieselfde vokaal in meer as een
woord in een reël. Funksie van beklemtoning van wat daar staan
asook klankmatige funksie
 Elipps / beletselteken : Skep dramatiese effek waar leser dink
hoe magteloos die mense teen die oormag en geweld van die
watermassa is.Die leser kan self verder dink hoe magteloos die
mense is teenoor die kragtige tsunami
 Kontras : r. 4 en r.5 Tussen mens en natuur. Die mens is weerloos
en kwesbaar, hul kan hulself nie verdedig nie en die ellende
2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 19, 2023
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Summary
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeafyNotes
4,5
(104)
Sold
619
Followers
298
Items
64
Last sold
2 months ago


Reviews from verified buyers

2 year ago

Your support is greatly appreciated, thank you so much!



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions