Module 1.3 – Hardeware-aanbevelings
Aankoop van ‘n rekenaar
Oorwegings:
o Effektiwiteit – tipe verwerker, hoeveelheid RAM,
hoeveelheid stoorspasie
o Draagbaarheid
o Hardewarespesifikasies – moenie rekenaar koop wat
aan minimum voldoen nie
o Koop beste produk wat begroting toelaat
Stelseleenheid
SVE of verwerker
Verantwoordelik vir uitvoer van sagteware en verwerking van
data
• Spoed van verwerker word in Gigahertz (GHz) gemeet.
• Moderne SVE’s het dikwels veelvuldige kerns (bv. quad-core)
Notas
wat beteken dit is soos om meer as een verwerker op ‘n
skyfie te hê.
• Die standaard verwerker is goed genoeg vir algemene
Aanbevelings rekenaartake.
• Supergebruikers behoort die beste verwerkers aan te skaf.
Geheue (RAM)
Tydelike stoor area vir programme wat uitgevoer, en data wat verwerk
word
• RAM word ook deur terme soos DIMM’s, DDR3 geïdentifiseer.
Notas • Indien meer as 4 GB RAM geïnstalleer is, moet jy ‘n 64-bis-
weergawe van ‘n bedryfstelsel gebruik.
Aanbevelings • Meer geheue is altyd beter.
, Hardeskyf (HDD)
Hoof-, permanente stoorplek vir data en sagteware
Notas • Spoed waarteen dit roteer word in revolusies gemeet (rpm)
• Die meeste gebruikers sal omtrent nooit hul rekenaar se
hardeskyf vol maak nie.
Aanbevelings
• Wanneer ‘n rekenaar vir media gebruik word, wil jy die
grootste stoorplek aankoop.
Videokaart
Aparte stroombaanbord wat by spesiale gleuf op moederbord
ingeprop word
• Intreevlak-rekenaars het geïntegreerde grafika, waar ‘n
Notas grafika verwerker by die moederbord ingebou is.
• Videokaarte gee meer verwerkingskrag.
DVD-aandrywer
Optiese aandrywer wat CD- en DVD-skywe kan lees
• DVD-aandrywers is nou minder belangrik. Flash-skywe,
Notas eksterne hardeskywe en die internet word nou vir rugsteun
gebruik.
Poort
Word gebruik om eksterne toestelle aan rekenaar te koppel
• Meeste toestelle kan via ‘n USB-poort koppel.
• Moderne rekenaars kan ook ‘n Thunderbolt-poort hê.
Notas
• Die meeste rekenaars sal ‘n netwerkpoort hê om aan ‘n
gekabelde netwerk te koppel.