100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Module 2.1 – Internet- konneksie en -dienste

Rating
5,0
(1)
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
17-07-2023
Written in
2022/2023

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12, 2de Uitgawe - handboek se Module 2.1 wat handel oor Internet- konneksie en -dienste










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 17, 2023
Number of pages
10
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

Module 2.1 – Internet- konneksie en -dienste

Internet – rekenaarnetwerk wat oor die hele wêreld strek en bestaan uit
rekenaars, toestelle en netwerke wat deur middel van kommunikasiemedia
gekoppel is.


WAN – ‘n netwerk wat oor ‘n groot gebied soos ‘n stad versprei is. Die doel is
om die deel van rekenaar hulpbronne, asook elektroniese kommunikasie
oor ‘n groot geografiese gebied moontlik te maak. Bv. Checkers,
Banknetwerke, die internet.


IoT (Internet of Things) – ‘n neiging wat meebring dat allerhande soorte
dinge aan die internet koppel. Die doel is dat hulle op ‘n afstand gemonitor
en beheer kan word, ongeag waar jy is. Bevat SVE’s, sagteware en sensors;
produseer data; aanvaar opdragte



Internetkonneksies

 Internetdiensverskaffer
ISP – Internet Service Provider is ‘n maatskappy wat oor ‘n permanente,
vinnige internet konneksie beskik, en wat internettoegang en -dienste aan
individue en organisasies teen ‘n maandelikse fooi verkoop. Koste hang af
van die tipe toegang
TelkomSA, MTN, Vodacom
ISP’s bied die dienste:
• E-pos
• Huisves van webblaaie
• Koordlose en gekabelde internettoegang
• Blokkeer van spam

,  Kriteria vir tipe internet konneksie
Mense wil graag breëband hê – ‘n hoëspoed, hoë bandwydte-konneksie
met die internet.
Bandwydte – totale hoeveelheid data wat in ‘n gegewe tydperk van een
punt na ‘n ander oorgedra word. Word in Kilobisse per sekonde (Kbps) of
Megabisse per sekonde (Mbps) gemeet.

Kriteria vir oorweeg van breëband pakket:
• Mobiliteit
• Spoed van die lyn of konneksie – die spoed wat jy kry hang af van die
pakket en die aantal mense wat die diens gebruik
• Limit of cap –
o Databondel: die hoeveelheid data wat in ‘n maand afgelaai en
opgelaai kan word. Die beperkte hoeveelheid data word die
limiet (cap) genoem.
o Onbeperkte (uncapped) pakkette kan duurder wees
o ISP’s sal die spoed van jou internetkonneksie outomaties
verminder (throttle) as jy te veel data gebruik.
o Elke ISP het ‘n beleid vir aanvaarbare gebruik (Acceptable Use
Policy – AUP) wat spesifiseer hoe en wanneer hulle sulke stappe
sal neem.
• Shaped en unshaped –
o Shaped-konneksie: voorkeur word gegee aan sekere
internetdienste soos e-pos, aflaai van data en websoektogte,
terwyl ander dienste aanlyn speletjies en VoIP laer voorkeur gee.
o Unshaped: alle intrnetdienste kry dieselfde voorkeur.

 Gekabelde versus koordlose konneksies
Gekabelde- of veselkonneksies
Vesel: verskaf vinnige internetkonneksies aan huise en besighede. Data
word deur dun glasbuisies oorgedra. Kan baie meer data op ‘n slag
hanteer en is baie vinniger
Daar word meer bandwydte vir aflaai as vir oplaai toegeken

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
34
Member since
2 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
3 months ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4,9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions