1
, Die bokser- Ernst van Heerden
RERR Reel Analise
Koeplet 1 : aa
Paarrym (werkwoorde) – rymende koeplet
Funksie: vorm- en bindelement asook beklemtoning
1 Die grense van die klein kryt *”kryt”: verwys na die bokskryt
Letterlik -na die tou van die kryt wat grense stel. Die bokser mag
nie daarbuite boks nie. Dit dui dus op die beperkte
ruimte/afgebakende gebied waarin die geveg plaasvind.
*Simbolies- dui dit op beperkings, reëls waarbinne die geveg
van die lewe plaasvind. spreker is objektief. Hy neem slegs as
buitestander waar
*-k- & -d- alliterasie klankrykheid/ beklemtoning
*-ie- assonansie klankrykheid
.
2 is hellende onvastigheid,
*die persoon wat raakgeslaan is, steier onvas op sy bene
*-i- assonansie klankrykheid /beklemtoning spreker is objektief. Hy
neem slegs as buitestander waar.
Koeplet 2 : bb paarrym (werkwoorde)
3 waar wit bors fier teen wit bors staan *Fier – baie regop
* Personifikasie (‘n mens staan)
*Letterlik: Die boksers staan trots voor mekaar
*- w - & -b- s- alliterasie
* - i- & -o- assonansie
Die twee boksers slaan aan die begin net so voel-voel, voordat die
werklike harde houe begin. spreker is objektief. Hy neem slegs as
buitestander waar.
4 en skim teen skim die skynhou slaan;
*Skynhou – maak asof hy slaan
*Hulle probeer mekaar flous deur skynhoue te slaan
*-i- assonansie
*Metafoor: Die boksers is ‘skimme’ Die twee boksers slaan aan die
begin net so voel-voel, voordat die werklike harde houe begin.
*Die s-alliterasie: versterk klankrykheid Word gebruik om die
groter krag van die houe aan te dui. spreker is objektief. Hy neem
slegs as buitestander waar.
*Regressie:
*Daar is duidelike regressiewe (agteruitgang) in die gedig: skynhou
Koeplet 3 : C c paarrym (werkwoorde)
5 die lyf word wieging – ritmies, sterk – *Die bokser wieg heen en weerIn versreëls 5 – 8 word die
skermgeveg tussen die boksers uitgebeeld. spreker is objektief. Hy
neem slegs as buitestander waar.
* -e- assonansie
2