Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Summary

Summary Belegging versekering

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

This is a whole summarized document of 'belegging versekering' for matric business students

Content preview

Belegging versekering
Versekering............................................................................................................................................2
Betekenis van versekering.................................................................................................................2
Lewensversekering en uittree-annuiteite..............................................................................................3
Ander langtermynversekering...........................................................................................................3
Uitkeerpolis:..................................................................................................................................3
Termynversekering:.......................................................................................................................3
Ongeskiktheid-dekking:.................................................................................................................3
Truanmadekking:...........................................................................................................................3
Begrafnessdekking:........................................................................................................................4
Uitree-annuteit:.............................................................................................................................4
Versekering van goedere (verpligtend en nie-verpligtend)...................................................................4
Versekering van goedere...................................................................................................................4
Verpligte versekering.....................................................................................................................5
Nie-verpligte versekering...............................................................................................................7
Voorbeelde van versekerbare en nie-versekerbare risiko’s.........................................................10
Verskille tussen verpligte en nie-verpligte versekering................................................................10
Berekening van oorversekering en onderversekering.........................................................................11
Oorversekering en onder-versekering.............................................................................................11
Verskille tussen oor- en onderversekering......................................................................................13
Betekenis van versekeringskonsepte...............................................................................................14
Oorversekering:...........................................................................................................................14
Onderversekering:.......................................................................................................................14
Gemiddeld / aweryklousule:........................................................................................................14
Onderskei tussen versekering en assuransie.......................................................................................14
Voorbeelde van kort- en langtermynversekering................................................................................15
Werkloosheidversekeringsfonds..........................................................................................................15
Padongelukkefonds.............................................................................................................................16
Beginsels van versekering....................................................................................................................16
Skadeloosstelling / Indemnifikasie / Vrywaring...............................................................................16
Sekuriteitstelling / sekuriteit / sekerheid.........................................................................................16
Uiterste goeie trou...........................................................................................................................16
Versekerbare belang........................................................................................................................16
Voordele en belangrikheid van versekering vir besighede..................................................................17



Page | 1

,Versekering
 Versekering is nodig om finansiële verliese of skade soos lewensverlies, gesondheidsrisiko’s,
inkomsteverlies en verlies of skade aan eiendom en bates te dek.
 Die doel van versekering is om die versekerde teen sekere soorte risiko’s skadeloos te stel of
te dek en jou in dieselfde finansiële posissie te plaas as voorheen.
 Skadeloosstelling beteken dat die versekeraar dekking bied vir ‘n gebeurtenis wat moontlik
kan plaasvind.
 Die versekeraar en versekerde trek voordeel hieruit.
 ‘n Versekeringskontrak word tussen ‘n individu of ‘n besigheid (die versekerde) en ‘n
versekeringsverskaffer (die versekeraar) aangegaan.
 Die versekeraar onderneem om die versekerde skadeloos te stel teen enige verliese of skade
wat veroorsaak is deur risiko’s wat in die kontrak gespesifiseer is en gerealiseer het.
 Hiervoor onderneem die versekerde om maandeliks ‘n premie aan die versekeraar vir die
skadeloosstelling (dekking) te betaal.
 Die premie is gegrond op die versekerde waarde van goedere en die risiko wat ter sprake is.
 Die versekeraar moet eerlik wees en die versekerde oor alles inlig om die waarde van die
polis en premie te kan bepaal.
 n Versekeringsmaatskappy kan ‘n risiko afwys op grond van die volgende:
o ‘n Onbevredigende eisgeskiedenis.
o ‘n Polis wat deur vorige versekeraars gekanselleer is.
o ‘n Geskiedenis van onbetaalde debietorders.
o As die potensiële klant ‘n morele risiko is.
o Nie-openbaarmaking van eise of enige inligting wat die risiko kan beinvloed nie.
 Belangrike versekeringskonsepte wat in ‘n versekeringskontrakte gebruik word:
 SESSIE:
o Die regte wat die versekerde volgens die bepalings in die versekeringskontrak het,
kan deur middel van ‘n skriftelike klousule as sekuriteit oorgedra word na ‘n ander
entiteit, soos ‘n eggenoot of bank.
 VERVANGING (SUBROGASIE):
o Die reg van die versekeraar, nadat die versekerde vir verliese of skade skadeloos
gestel is, om in die plek van die versekerde te tree en van die skuldige party die
bedrag te eis wat vir die verlies of skade betaal word.
 AFKOPING:
o Dis van toepassing op lewensversekering en ‘n manier om ‘n polis te beëindig. ‘n
Kontantbedrag word aan die polishouer betaal, geen verdere premies word betaal
nie en geen dekking word verskaf nie.
 BYBETALING:
o Korttermynversekering sluit ‘n klousule in waarvolgens die versekerde aanspreeklik
is vir die betaling van ‘n vaste bedrag wanneer ‘n eis ingestel word.


Betekenis van versekering
 Versekering verwys na dekking vir ‘n moontlike gebeurtenis wat ‘n gespesifiseerde verlies
kan veroorsaak, bv skade aan ‘n gebou agv ‘n brand.
 'n Ooreenkoms waardeur die versekeraar onderneem om die versekerde skadeloos te stel in
die geval van 'n spesifieke verlies / skade.
 Die versekerde moet 'n premie betaal vir gespesifiseerde verliese wat gedek word.

Page | 2

,  'n Kontrak tussen 'n persoon / onderneming / versekerde wat versekeringsdekking benodig
en die versekeringsmaatskappy / versekeraar wat die finansiële risiko dra.


Lewensversekering en uittree-annuiteite
 Dit word op die lewe van ‘n persoon uitgeneem en sluit dekking vir lewensverliese in.
 Dit stel ‘n mens in staat om voorsiening te maak vir sy/haar afhanklikes wanneer hy/sy dood
gaan.
 ‘n Lewensversekeringpolis betaal by die dood van die versekerde ‘n enkelbedrag uit om vir
sy/haar afhanklikes voorsiening te maak of suld te vereffen.
 Die finansiële koste vir die uitneem van lewensversekeringpolis is ‘n enkelbedragbetaling of
betaling in paaiemente wat premies genoem word vir die duur van die polis.
 Indien die premie nie op die ooreengekome datum betaal word nie, word die
versekeringspolis automaties gekansseleer.
 Dit kan weer in werking gestel word indien die uitstaande bedrag betaal word.
 Premies kan maadeliks, jaarliks of kwartaaliks betaal word.
 Lewensversekering word soms langtermynversekering genoem asook assuransie, omdat dit
‘n gebeutenis dek wat beslis sal gebeur soos sterfte of aftrede.


Ander langtermynversekering
Uitkeerpolis:
 Dis ‘n vastetermyn-belegging (minimum kontrakperiode van 5 jaar).
 Lewensversekering kan by ‘n uitkeerpolis ingesluit word om te verseker dat ‘n minimum
voordeel uitbetaal word as die polishouer sterf voordat die polis uitkeerbaar is.


Termynversekering:
 Dis ‘n soort lewensversekeringpolis wat dekking vir ‘n spesifieke tydperk verskaf, bv: 10, 20
of 30 jaar.
 Wanneer die tydperk verstryk, moet die versekerde besluit of hy of sy
termynversekeringspolis wil hernu of die dekking wil beëindig.
 As die versekerde tot sterwe kom tydens die tydperk wat in die polis gespesifiseer word sal
‘n sterftevoordeel aan sy of haar afhanklikes betaal word.
 Sommige besighede neem groepslewensversekering uit.
 Dis ‘n versekering wat dekking verskaf vir ‘n groep mense soos die bestuur of werknemers
van ‘n besigheid.
 Die versekeraar sal die grootte en finansiële status van die besigheid in aanmerking neem
voordat hy tot dekking instem.


Ongeskiktheid-dekking:
 Verseker jou teen verlies aan inkomste indien ‘n onvoorsiene gebeurtenis plaasvind wat
veroorsaak dat jy gestremd is of glad nie kan werk of ‘n inkomste kan verdien nie.


Truanmadekking:
 Dis ontwerp om ‘n enkelbedrag uit te betaal indien jy aan ‘n paar gespesifiseerde kritieke
toestande ly, soos kanker, hartaanvalle of beroertes.

Page | 3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 19, 2023
Number of pages
17
Written in
2022/2023
Type
Summary
R100,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
PatoVoador
4,3
(6)
Sold
45
Followers
23
Items
48
Last sold
4 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions