Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Ontleding van afrikaanse gedigte

Rating
5,0
(2)
Sold
12
Pages
5
Uploaded on
01-06-2023
Written in
2022/2023

Die dokument bevat 5 bladsye wat met die analise van n gedig verband hou. Dit sluit in die tema, titel, sprekers en rym patrone. Dit sal leerders help om taal, beelde, styl en konteks van die gedig beter te verstaan asook met toepassing tydens analise van gedigte in die klas en eksamens

Show more Read less

Content preview

Titel Subtitel
Dit is die naam van die gedig - dikwels die Subtitel Dit is ‘n onderafdeling wat onder die titel verskyn.
sleutel tot die inhoud van die gedig en toon
verband daarmee.
Fnksie:
(a) Dit ontsluit of verklaar die inhoud.
(b) Dit vat die kerngedagte saam.
Tema
Dit is die hoofgedagte van die gedig
Die digter is die outeur – person wat die gedig geskryf het
Vra wat jou kan help om die tema te
Die spreker is stem wat in die gedig aan die word is. Dit kan n
identifiseer:
persoon, dier of n voorwerp wees.
Wat will die digter vir ons insig oor gee
Wat is die siening van die skrywer oor die
Die ek-spreker in n gedig is nie die digter nie, mits daar
onderwerp
aanduidings in die gedig self gegee word.
‘n Vers is ‘n enkele versreёl Rym is die harhaling van eenderse of dieselfde klanke aan die
begin/middel/einde van n versreёl
‘n Strofe bestaan uit n aantal verse

Strofe-indeling
Vrye vers – geen rym patroon
❖ Koeplet – twee versreёls
Halfrym - konsonante en vokale wat herhaal word binne n
❖ Tersine – drie versreёls
enkele versreёl (alliterasie en assonansie)
❖ Kwatryn – vier versreёls
Volrym – konsoante en vokale word as n groep heraal in n
❖ Kwintet – vyf versreёls
sekere posiesie (Beginrym, Binnerym, Eindrym, dubbelrym)
❖ Sestet – ses versreёls
a) Paarrym – aabb
❖ Oktaaf – agt versreёls
b) Omarmde rym - abba
c) Kruisrym - abab
d) Gebroke rym - abca
e) Slagrym - aaaa
Rymdwang is wanneer die digter woorde
verander om by die rym in te pas
Bv. Koue word verander na kou om by mou Vinnig – kort klanke, min leestekens
aan te pas
Stadig – lang klanke, baie leestekens, woorde wat beklemtoon
word
Tipografie
Die uiterlike bou van die gedig Die digter is die outeur – person wat die gedig geskryf het
Hoe die woorde gespasieer is of hoe dit op
papier vertoon. Bv woorde wat alleen Die spreker is stem wat in die gedig aan die word is. Dit kan n
geplaas word of inkeping of skuinsgedrukte persoon, dier of n voorwerp wees
woorde, hoof- en kleinletters
Die ek-spreker in n gedig is nie die digter nie, mits daar
aanduidings in die gedig self gegee word.
Dit gevoel wat die leser kry wanneer hy/sy
die gedig lees
Bv. Vrolik, hartseer, ernstig, weemoedig,
komies,morbied

, Alliterasie Die herhaling van dieselfde konsonante in ’n versreël.
• lief en leed
• man of muis
Assonansie Herhaling van klinkers of vokale in beklemtonnende lettergrepe in twee of meer
woorde

• Die maan gaan staan

Anafora Herhaling van dieselfde woord of uitdrukking aan die begin van versreëls.
• " Ek het ' n drankie nodig gehad , ek het baie lewensversekering nodig
gehad , ek het ' n vakansie nodig gehad , ek het ' n huis in die land
nodig.
Antitese Die teenstelling van gedagtes wat uitgedruk word deur parallelisme wat skerp
teenoor mekaar staan,
• hoe meer haas hoe minder spoed
• "Die liefde is so kort en die vergetelheid is so lank."

Aangesprokene Die persoon met wie daar gepraat word in die gedig

Apostroof Wanneer die spreker met iemand praat in sy/haar afwesigheid.

Alleenplasing Wanneer ’n woord alleen staan in ’n versreël. Die woord word dan sodoende
beklemtoon en uitgehef

Asindeton Afwesigheid van voegwoord.
• Al haar hemde, rokke, skoene, alles, val by die kas uit.
• Die Trekker met sy roer, sy os, sy wa, sy Boek...
Cleche Holruggeryde uitdrukking of idee wat so dikwels gebruik word dat dit
uitdrukkingskrag verloor
• Wie laaste lag
• laaste, maar nie die minste nie
Beeldspraak Die volgende val onder Beeldspaak
a) Vergelyking
b) Metafoor
c) Personifikasie
Denotasie Die letterlike betekenis van ’n woord of uitdrukking. Dis die woord wat jy in die
woordeboek kan opsoek.
• Slang – reptiel wat op sy maag seil

Defemisme Wanneer iets besonders skerp en/of kras gestel word. Beledigings.

Enjambemet Dit is wanneer een versreël sonder enige leestekens in die volgende versreël
oorgaan.
Funksie: Maak gedig vinniger en vloeiend & dit bind versreels

Elisie Klanke of 'n klankgreep word uitgelaat, ter wille van 'n bepaalde effek of ritme
• elk’ i.p.v. elke. Die weglatingsteken ’ word gebruik.
• Wa’om i.p.v. waarom

Ellips (beletselteken) Weggelate woorde wat deur drie punte (. . .) voorgestel word.
Funksie: beklemtoon dit wat volg, skep atmosfeer soos spanning en
onsekerheid.
Enumerasie Opnoeming of opsomming van verskillende sake of begrippe wat soms nie lyk
of hul bymekaar pas nie. Ook genome die opnoemtegniek genoem.
• . want hy’s ’n bokser dokter boer

Document information

Uploaded on
June 1, 2023
Number of pages
5
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY
R60,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 year ago

2 year ago

5,0

2 reviews

5
2
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hendrinanel17 Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
35
Member since
4 year
Number of followers
19
Documents
4
Last sold
8 months ago

4,8

4 reviews

5
3
4
1
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions