AFK2601
ASSESSMENT 2
, Vraag 1
1.1. Bestudeer Louise Viljoen se artikel “Of Chisels and Jackhammers:
Afrikaans Poetry, 2000-2009” (2011). Die artikel is op AFK2601-e-reserwes
van die biblioteek beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae wat gebaseer is
op die artikel. Jy mag hierdie Vraag (1.1.1 tot 1.1.5) in Afrikaans of Engels
beantwoord.
1.1.1. Noem vyf universele temas wat volgens Viljoen (2011) Afrikaanse
poëëieproduksie tussen 2000-2009 domineer.
Die liggaam.
Die omgewing.
Dood en verganklikheid.
Familiekwessies.
Intertekstuele skakels.
1.1.2. Noem een Afrikaanse digter wat volgens Viljoen (2011) vanaf 2000 tot
2009 liefdespoësie publiseer.
Krog.
1.1.3. Watter Afrikaanse digter ontgin volgens Viljoen (2011) die drie
natuurelemente naamlik water, aarde en lug?
Ilse van Staden.
1.1.4. In watter gedig van Ronelda Kamfer gaan dit volgens Viljoen (2011)
oor n verskeidenheid vaderfigure?
“Pick a Pa” in Noudat slapende honed (2008).
1.1.5. Noem twee Afrikaanse digters wat Loftus Marais in sy debuutbundel,
staan in die algemeen nader aan vensters (2008) uitdaag.
Opperman.
Van Wyk Louw.
Page 1 of 13