KORT TAALOPSOMMING )
1. LYDENDE VORM
• Formule: : O (patroon) S P(extra words), ge-v, I
TM
• Patroon: Teenwoordige tyd – word deur
Verlede tyd – is deur
Toekomende tyd – sal deur ….word
- kan deur … word
- mag deur … word
- wil deur … word
- moet deur … word
Jan het verlede jaar ʼn mooi huis vir sy vrou gebou.
ʼn Mooi huis is verlede jaar deur Jan vir sy vrou gebou.
O (patroon) T (patroon) S (ekstra woorde) V2 (ge-)
(Verlede tyd)
• The following pronouns change when the S and O change places:
ek my
hy hom
sy haar
jy jou
2. INDIREKTE REDE
Statements: use DAT
Questions: use OF/QUESTION WORD
Changes:
Pronouns – 1ste, 2de persoon 3de persoon
Ek/jy hy/sy
Julle hulle
Ons hulle
V1 gaan na die einde
- Staan AGTER V2 : is, was, het, wees
- Staan VOOR V2 : kan, wil ,sal, moet, gaan etc.
When the sentence is in the past (Ma HET GESÊ…)
- Time & Place change: vandag daardie dag
Nou toe
Hier daar
1
, 3. COMBINE SENTENCES WITH A betreklike voornaamwoord:
Reël: S (waarin) sin 1 V1, V1 sin 2
1) Waarin, waarmee, waardeur, waaruit, waaroor, met wie, by wie, langs wie ens.
Jan ry in die motor. Die motor is rooi.
Die motor waarin …
- Look for the IN start with that sentence.
- Move V1 (sentence 1) and V1 (sentence 2) to the middle.
Die motor waarin Jan ry, is rooi.
…. V1 , V1…..
2) WAT S (wat) Sin 1 V1, V1 Sin 2
Jan het ʼn nuwe motor. Jan bestuur versigtig.
Jan wat …
- Start with any sentence (depending on the meaning)

Jan wat ʼn nuwe motor het, bestuur versigtig.
….. V1 , V1 …..
OF
Jan wat versigtig bestuur, het ʼn nuwe motor.
4. ONTKENNING:
Woorde wat verander:
- Al nog nie
- Nog nie meer nie
5. DEELTJIEWERKWOORDE
Ingooi, weggooi, oopmaak, toemaak, inbring, uitbring,
Teenwoordige tyd: Jan GOOI vir hom ʼn drankie IN.
Verlede tyd: Jan het vir hom ʼn drankie INGEGOOI.
Toekomende tyd: Jan sal vir hom ʼn drankie INGOOI.
Infinitief: IN TE GOOI
2