’N PA VIR SATERDAG
DEUR CHISTO DAVIDS
,• Die storie begin Tino wat sit en dagdroom oor hoe
sy rugbyspan se sterspeler tydens 'n wedstryd is.
• In sy verbeelding sien hy hoe hy punte vir sy span
aanteken en hoe almal gaande is oor sy spel.
• Hy hoor 'n manstem wat trots uitroep: "Dis my laait
daardie!" en hy blaak in sy oomblik van glorie. (Tino
dagdroom dat asy pa langs die kantlyn van die veld is)
, • Die wedstryd is al 'n kwartier gelede verby en Tino het die hele tyd op d
kantlyn gesit en dagdroom, n nie in die wedstryd gespeel nie
• Hy sluit nou by sy spanmaats aan wat in die kleedkamer onder die
pawiljoen vergader.
• Die afrigter het skynbaar reeds met die span gepraat en hy maak 'n
sarkastiese aanmerking wanneer Tino uiteindelik by hulle aansluit.
• Een van Tino se spanmaats, Martin, maak 'n grap ten koste van Tino en al
die ander spelers bars uit van die lag.
• Die afrigter verdaag die spelers en herinner hulle daaraan dat hulle die
volgende week in 'n pa-en-seun-wedstryd speel. Elke speler moet sy pa
saambring en daar sal ná die wedstryd foto's geneem word.