100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary AFK1501 Suurlemoen Deel 4

Rating
4,2
(5)
Sold
1
Pages
3
Uploaded on
15-09-2016
Written in
2016/2017

AFK1501 Eksamen voorbereiding vir Suurlemoen Everything you need to know









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
September 15, 2016
Number of pages
3
Written in
2016/2017
Type
Summary

Content preview

Suurlemoen opsomming (bl5-42)

Mozart met lipstick

 Hoof karakters: Tiaan , Zane, Mnr. Marx. Dit begin met Tiaan wat lipstiffie voor die skool
opgetel het en dink aan die idée van Mozart met lipstiffie. Die klok lui vir tweede pouse en
Juffrou Pienaar vra vir Zane om ‘n koevert vir Mnr. Marx te gee. Die seuns se een van die
skool se legendes is dat Mnr. Marx en juffrou Pienaar gesoen het by die die skoolsokkie.
Zane kom by die klas aan, en daar is baie notas op die bord met woorde soos staccato,
pianissimo en legato. Zane kyk na die gesigte teen die muur van baie bekende musikante en
hy sien Mozart se mond is bloedrooi van die Revlon Passion fruit lipstiffie. Hy draai om en hy
sien dat Mnr. Marx by die deur staan. Mnr. Marx se vir Tiaan en Zane om na skool na sy
klaskamer te moet kom.

Orkesoefening
 Zane en Tiaan is vriende sedert graad 3.
 Hulle loop in Mnr. Marx se klaskamer en daar is 20 kinders wat vir hulle staar.
 Die kinders is besig om musiekinstrumente te stem
 Mnr. Marx vra vir hulle wat postmodernisme is, maar hulle het geen idee nie.
 Hulle sien Liezl Kritzinger agter in die klaskamer, die mooiste meisie in graad 10
 Frik het voor Mnr. Marx uitgeblaker dat Zane en Tiaan in ‘n “band” was.
 Hulle het nie ‘n naam vir hulle groep nie. (Bosvark, Hardeskyf)
 Alamal lag vir hulle en is skepties dat hulle in dieselfde band is.
 Mnr. Marx vra of hulle vir die rock kompetisie wil inskryf.

PAUSE. REWIND:
 Tiaan is mal oor musiek
 Hy hou nie van skoolmusiek nie
 Hy hou van Maroon 5, 30 Seconds to Mars, U2 en Linkin Park.
 Hy speel sy musiek baie hard wanneer hy gelukkig is en harder op ‘n slegte dag.
 Hy het vir drie jaar in die laerskool musiek geneem
 Hy het dit opgegee want hy het gedink dat dit slegte musiek was.
 Hy en Zane “jam” met mekaar een keer ‘n week.
 Hulle het probeer om hulle eie songs (liedjies) te skryf, maar hulle was nie goed nie.
 Hulle het nog nie ‘n gig gespeel nie omdat hulle net twee mense is.
 Hulle het nooit advertensies opgesit nie
 Hulle het nie ‘n groep naam nie.




Play
 Zane en Tiaan moet ‘n tromspeler en sanger vir hulle groep kry.
 Hulle besluit om oudisies vir die posisies te doen.
 Mnr. Marx se dat hulle op Donderdagmiddag die klaslamer langsaan kan gebruik om
oudisies te doen.

Reviews from verified buyers

Showing all 5 reviews
7 year ago

7 year ago

8 year ago

8 year ago

8 year ago

4,2

5 reviews

5
2
4
2
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
MaruschkaR University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
405
Member since
9 year
Number of followers
300
Documents
21
Last sold
3 year ago

4,1

288 reviews

5
105
4
115
3
55
2
5
1
8

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions