Assignment 1
AFK2601
Name and Surname:
Student number:
Date: 28 - 02 - 2023
Due Date: 13 - 03 - 2023
Unique number: 222359
, 1. Watter een van die volgende kan as niefiksie geklassifiseer word?
a) ʼn outobiografie
b) ’n sprokie
c) ’n kortverhaal
d) ’n dramateks
2. Letterkunde het nie noodwendig ’n praktiese funksie (soos byvoorbeeld ’n resepteboek) nie,
maar laat ’n mens tog nadink oor die lewe. Daarom kan ons sê letterkunde is ____________.
a) linguisties
b) niepragmaties
c) normatief
d) onprakties