BIOLOGIE OPSOMMING:
SELMEMBRAAN:
Die selmembraan omring of sluit die inhoud van die sel in.
Dit is dun, lewende membraan.
Dit beheer wat in die sel ingaan en wat daar uitgaan .
Die selmembraan laat net sekere stowwe toe om in die sel uit te
gaan.
KERN WAT DNS BEVAT:
Die kern kom in feitlike alle lewende plant- en dierselle voor .
In dierselle le dit gewoonlik naby die middel van die sel .
In plante word die kern naby die rand van die sel aangetref.
Die kern is rond en word gewoonlik deur n kernmembraan omhul.
Die kern bavat DNS
DNS is die afkorting van deoksiribonukleiensuur
DNS- molukes bevat die erflik eienskappe, soos of iemand blou of
bruin oe het
Hierdie inligting word van die organisme se ouers geerf
2
, VERNAAMSTE PROSESSE van respiratoriese
stelsel:
Asemhaling – om in en uit te asem
Gasuitruiling – die uitruiling van gasse vind in die longe plaas, en tussen
die bloedvate en liggaamselle, deur middel van die proses van diffusie.
Diffussie is wanneer stowwe uit n gebied met hoe konsentrasie na n
gebied met lae konsentrasie beweeg totdat die konsentrasie in albei
gebiede gelyk is
Asemhaling – wanneer energie uit voedsel in liggaamselle vrygestel word.
ASEMHALING: