Biologie
, Die kode van lewe
Hersiening van die selstruktuur
Die struktuur van ń sel
Sitoplasma: grondstof waarin organelle van sel
gesuspendeer is- laat metaboliese reaksies
plaasvind.
Ribosome:Klein ronde organelle - vrydrywend in die
sitoplasma- Ook in chloroplast en mitochondrion
maar in kleiner getalle- bestaan uit RNS en proteïen
Nukleus (selkern) - beheer sel se aktiwiteite
Nukleus het vier hoofdele:
-Dubbele kernmembraan: omsluit nukleus, bevat
klein porieë wat beweging van stowwe in en uit
nukleus moontlik maak.
-Nukleuplasma (kernplasma): jellie-agtige
vloeistof binne nukleus.
-Nukleolus (kernliggaampie): donker liggaampie,
in nukleoplasme gesuspendeer , vervaardig
ribosome.
-Chromatiennetwerk: in nukleoplasma aangetref ,
bevat DNS wat die chromosome vorm, wat
genetiese kode van persoon/organisme dra.
Funksies: -Chromosome in selkern dra die genetiese materiaal
-Selkern reguleer die struktuur en aktiwiteite van sel.
Nukleïensure
-Nukleïensure : organiese molekules wat die sintese van proteïene in alle lewende selle beheer, deur
genetiese inligting te stoor en oor te dra.
-Monomeer: ń bousteen
Twee soorte nukleïensure in menslike liggaam: DNS (deoksiribosenukleïenstuur) en RNS (ribonukleïenstuur).
Hulle bestaan uit monomere- nukleotiede genoem word.