Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 85 pages
Summary

Summary Graad 12 Lewenswetenskappe kwartaal 3

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 85 pages

Kwartaal 3 (Kwartaal 3)

Content preview

OPGESOM DEUR ANNUSCKE COPYRIGHT




LEWENSWETENSKAPPE
GRAAD 12 kwartaal 3

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE COPYRIGHT

KWARTAAL 3:

Kennisarea: Lewensprosesse in plante en diere

Onderwerp 7: Reaksies op die omgewing: Die menslike
endokriene stelsel Eenheid 1: Die endokriene stelsel
(Via Afrika, Almal Verstaan, Ken & Verstaan
Sleutelwoorde:


Endokriene stelsel Stelsel wat bestaan uit kliere wat hormone produseer en direk in

bloedstroom afskei.

Afskei Om vry te stel of af te gee.

Klier Groep selle wat gespesialiseer is om ‘n spesifieke chemiese stof te

produseer en af te skei.

Eksokriene klier Buislose klier wat sy hormoon direk in bloed afskei.

Buislose klier Klier wat sy afskeiding in ‘n buis afskei.
Chemiese stof waarvan endokriene kliere baie klein hoeveelhede
Hormoon produseer

en in die bloedstroom afskei.
Orgaan wat reageer op ‘n hormoon wat deur ‘n endokriene klier
Teikenorgaan afgeskei

word.
Deel van die brein wat optree as ‘n endokriene klier wat hormone
Hipotalamus afskei

wat die sekresie van hormone deur die pituïtêre klier of stimuleer of

onderdruk.
Hormoon wat deur hipotalamus geproduseer en in die pituïtêre klier
Antidiuretiese geverg

hormoon (ADH) word; laat meer water toe om vanaf die niere weer in die bloed
geabsorbeer te word, wat die hoeveelheid water wat in uriene
verlore gaan

verminder.

Pituïtêre klier Endokriene klier by die basis van die brein.
Staan ook as meesterklier bekend omdat dit hormone produseer wat
die

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE COPYRIGHT



afskeiding van ander hormone reguleer.
Hormoon wat deur die pituïtêre klier afgeskei word, stimuleer
Groeihormoon (GH) proteïen-

sintese en die groei van spiere en bene.

Tiroïedstimulerings- Hormoon wat deur die pituïtêre klier afgeskei word; stimuleer die

hormoon (TSH) tiroïedklier om tiroksien af te skei.

Follikelstimulerende Hormoon wat deur die pituïtêre klier afgeskei word; stimuleer die
ontwikkeling van follikels in die ovaria en die produksie van sperm in
hormoon (FSH) testes.
Luteïniseringshormoo Hormoon wat deur die pituïtêre klier afgeskei word; in vroue laat dit
n die
follikel ryp word sodat dit die luteale liggaam vorm en stimuleer dit
(LH) die

afskeiding van estrogeen en progesteroon; in mans stimuleer dit die

afskeiding van testosteroon.

Prolaktien Hormoon wat deur die pituïtêre klier afgeskei word; stimuleer die

produksie van borsmelk in vroue.
Endokriene klier aan die voorkant van die nek wat tiroksien,
Tiroïedklier hormoon,

vrystel.
Hormoon afgeskei deur die tiroïedklier; reguleer die metaboliese
Tiroksien spoed en

groeitempo.

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE COPYRIGHT


Orgaan in die buik wat as ‘n eksokriene sowel as ‘n endokriene
Pankreas klier
funksioneer; skei insulien en glukagon af.
Groepe selle in die pankreas wat die hormone glukagon en
Eilandjies van insulien afskei,
Langerhans wat die bloedglukosekonsentrasie reguleer.
Hormoon wat deur die alfaselle van die eilandjies van Langerhans
Glukagon afgeskei
word; verhoog die bloedglukosekonsentrasie.
Hormoon wat deur die betaselle van die eilandjies van Langerhans
Insulien afgeskei
word; verlaag die bloedglukosekonentrasie.
Endokriene kliere wat bo-op elke nier geleë is; skei hormone af,
Suprarenale kliere insluitende
adrenalien en aldosteroon.
Hormoon wat deur die suprarenale kliere afgeskei word; berei die
Adrenalien liggaam
vir die veg-of-vlug-reaksie voor.
Aldosteroon Hormoon wat deur die suprarenale kliere afgeskei word; laat die
hoeveelheid natrium wat van die niere in die bloed
geherabsorbeer word,
toeneem.
Gonade Voortplantingsorgaan vir geslagtelike voortplanting.
Ovarium Vroulike voortplantingsorgaan.
Hormoon wat deur die ovaria afgeskei word; stimuleer die
Progesteroon verdikking van
die endometrium en onderhou die uteruswand en voorkom die
vrystelling
van ovum gedurende swangerskap.
Negatiewe Meganisme om ‘n stelsel te beheer, soos volg: as die konsentrasie
terugvoer- van een
faktor in die stelsel styg of tot onder normaal daal, word die
meganisme verandering
ontdek en word korrektiewe stappe gedoen om die konsentrasie
van die
faktor na normaal te laat terugkeer.
Afwyking van die endokriene stelsel wat ‘n hoë
Diabetes bloedglukosekonsentrasie
veroorsaak.
Afwyking waar die liggaam nie behoorlik reageer op insulien wat
Insulien-weerstand deur die
pankreas afgeskei word nie.
Vetsug Toestand waarin ‘n mens te veel liggaamsvet het.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 14, 2022
Number of pages
85
Written in
2022/2023
Type
Summary
R173,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Maakleermaklik
4,6
(13)
Sold
54
Followers
41
Items
22
Last sold
5 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions