“Gee vir my jou foon!” “Jy moet nie sosiale media gebruik nie” “Instagram en
WhatsApp is gevaarlik!” As jou ouers soos myne is, sal dit wees wat hulle dink
aangaande ons geliefde sosiale media. Wat hulle nie weet nie, is dat sosiale media
meer positiewe as negatiewe aspekte het!
Wanneer dit korrek gebruik word, is sosiale media ń kragtige instrument. Daar is twee
dinge wat jy moet doen om sosiale media verantwoordelik te gebruik. Eerstens, jy
moet net jou vriende toelaat om jou te volg. Moenie volgversoeke van aantreklike
vreemdelinge aanvaar nie! Tweedens, wees versigtig oor wat jy deel. Jou gedagtes
moet wees, wil ek hê Mevrou King daardie foto of boodskap sien?
As jy sosiale media verantwoordelik gebruik, kan dit help om jou sosiale lewe te
verbeter. Dit verklein die wêreld, want dit is maklik om kontak te maak met vriende
wat ver is. Volgens sielkundige Hugo Theron, kan Sosiale media ook help om tieners
selfvertroue te verbeter en dit help met die versterking van reeds gevormde
vriendskappe.
Bo en behalwe sosiale aspekte, kan sosiale media ons ook help akademies op soveel
maniere. Ons kan sosiale media gebruik om skoolnotas te deel en die inligting wat
ons benodig vir skool te soek. Sosiale media-toepassings, soos skype, bied ons 'n
platform vir aanlynlesse met onderwysers en tutors. Dit help ons regtig tydens die
grendel tydsberg.
Soos die duidelik is, sosiale media het baie positiewe kenmarkings. My enigste wenk
aan julle, is om dit verstandig te gebruik. Soos Mallika Chopra gesê, "Sosiale media is
'n kragtige instrument wat ons planeet sou verander.