Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 115 pages
Summary

Summary Lewenswetenskappe graad 12 kwartaal 2

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 115 pages

Alles wat in Lewenswetenskappe graad 12 kwartaal 2 behandel word

Content preview

OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH




LEWENSWETENSK
APPE
GRAAD 12
KWARTAAL 2




VERSPREI WORD NIE

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH


Kwartaal 2

Kennisarea: Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak.



Kennisarea 4: Diversiteit, verandering en kontinuïteit



Onderwerp 5: Genetika en oorerflikheid



Eenheid 1: Genetika en gene



Sleutelwoorde:




Genetika Studie van erflikheid en variasie in organismes.


Oorerflikheid Oordrag van genetiese kenmerke van ouer na nakomeling.

Nakoming (nageslag) Nuwe organismes wat deur ‘n lewende organisme voortgebring word.

Genetiese trek Kenmerk wat deur die uitdrukking van ‘n geen of gene voortgebring word.

Hemofilie ‘n Oorgeërfde bloedstollingsafwyking.

Stamboom Diagram wat die voorouers van ‘n persoon toon en wat gebruik kan word

om dit oorerflikheid van ‘n trek te ontleed.


Lokus Die ligging van ‘n geen op ‘n chromosoom.

Allele Alternatiewe vorme van ‘n geen by ‘n spesifieke ligging (lokus) op homoloë

chromosome.


Homosigotiese Organisme wat twee van dieselfde allele vir ‘n spesifieke genetiese kenmerk

organisme het.


Heterosigotiese Organisme wat twee verskillende allele vir ‘n spesifieke genetiese kenmerk

(hibriede) organisme het.


VERSPREI WORD NIE

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH




Dominante allel Die allel wat in die heterosigotiese toestand uitgedruk word.

Resessiewe allel Die allel wat alleenlik uitgedruk word as die dominante allel afwesig is.

Genotipe Die stel allele van ‘n geen wat ‘n organisme vir ‘n spesifieke kenmerk het.

Fenotipe Fisiese of waarneembare kenmerke van ‘n organisme wat deur sy genetiese

samestelling, sowel as die omgewing waarin die organisme woon, bepaal


word.




1. Inleiding tot die genetika


 Genetika is die studie van die oorerflikheid van trekke of kenmerke wat van ouers na hulle
nakomelinge oorgedra word.


 Gene is die basiese eenhede van oorerflikheid.


 Elke somatiese (liggaam-) sel in ‘n organismes het ‘n stel van al die gene, maar nie al die gene
funksioneer die hele tyd in al die selle nie.


 Elke organismes het ‘n unieke stel gene wat ander is as die gene in die selle van ander
organismes van dieselfde spesie




VERSPREI WORD NIE

, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH


1.1. Genetiese trekke in mense


 Baie verskillende kenmerke in mense word deur gene bepaal.


 Ons erf die gene van ons ouers.


 Hierdie verskillende kenmerke word genetiese trekke genoem.


 Nie alle menslike kenmerke is oorgeërf nie.


 Party kenmerke word deur die omgewing bepaal, bv. ‘n litteken van ‘n wond is deur die
omgewing bepaal en nie deur jou gene nie.


 Gene word in gamete van ouers na hul nakomelinge oorgedra.


 Oorgeërfde trekke kan in verskillende geslagte van ‘n familie verskyn.


 Party families het lede met genetiese afwykings soos die bloedstollingsafwyking wat hemofilie
(bloeiersiekte) genoem word.


 Mense in ‘n familie met ‘n spesifieke trek kan op ‘n stamboom aangedui word.


 Hierdie kaart toon die besonderhede van iemand se afstamming.


 Elke ry op die kaart verteenwoordig een geslag.


 Die oudste geslag is boaan en die jongste geslag is onderaan.




VERSPREI WORD NIE

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 10, 2022
Number of pages
115
Written in
2022/2023
Type
Summary
R183,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Maakleermaklik
4,6
(13)
Sold
54
Followers
41
Items
22
Last sold
5 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions