1. Ek prys jou land in die 1. I praise you land in the
suide, land in Afrika. south, land in Africa.
2. Van jou Indiese Oseaan 2. From your Indian Ocean
met sy warm waters with its warm waters
3. tot by die koue weste- 3. to the cold wester waters
waters van die Atlantiese of the Atlantic Ocean.
Oseaan.
4. Jy sprei jou arendsvlerke 4. You spread your eagle
oor die wêreld en skree: wings out across the world
and shout:
5. Hier is ek, ek is Afrika! 5. Here I am, I am Africa!
6. Jou mense slaan die 6. Your people bang the
tromme. drums.
7. Dit vibreer deur die grond: 7. It vibrates through the
Afrika, Afrika! ground: Africa, Africa!
8. Jou mense sing en dans. 8. Your people sing and
dance.
9. Jou mense lag en speel. 9. Your people laugh and
play.
10. Hulle span hulle 10. They flex their
spiere soos jagluiperds op muscles like cheetahs on
die sportveld. the sports field.
11. Soos rysmiere werk 11. They work like
hulle in die son van Afrika, termites in the sun of
Africa,
12. vir hulle kinders, 12. for their children,
13. vir hulle toekoms. 13. for their future.
14. Hulle leiers is groot – 14. Their leaders are
Madiba! jubileer die big/great – Madiba! the
vroue woman jubilate
15. en die kinders 15. and the children
verstaan van die groot understand about the big
leeu lion
16. wat op hulle 16. that walked on their
geboortegrond geloop birth ground.
het.
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND ALLOWED 1
, 17. Ek prys jou land in 17. I praise you land in
die suide, land in Afrika. the south, land in Africa.
18. Jy sprei jou 18. You spread your
arendsvlerke oor die eagle wings out across
wêreld en skree: the world and shout:
19. Hier is ek, hier is 19. Here I am, here is
Afrika! Africa!
Analise van gedig (Analysis of poem)
Titel van die gedig (title of the poem)
Die titel vertel alreeds (already) aan die leser (reader)
dat hierdie gedig ‘n pryslied (song of praise) is en dat
dit spesifiek (specifically) ‘n pryslied oor (about) Suid-
Afrika is.
Die kenmerke (qualities) van ‘n pryslied, is dat dit
gewoonlik (usually) die belangrikste (most important)
eienskappe (characteristics) van die persoon of
voorwerp (object) wat geprys word (which is being
praised), aanspreek (address).
Die leser kan derhalwe (therefore) verwag (expect) dat
van Suid-Afrika se beste eienskappe
(characteristics/qualities) genoem (mentioned) en
geprys gaan word.
Hou in gedagte (keep in mind) dat hierdie ‘n lied
(song) is, daarom (therefore) kan mens liriese (lyrical)
aspekte (aspects) verwag (expect) wat met ‘n lied
(song) geassosieer (associated) word.
Strofe 1
Reël 1
Hierdie reël herhaal (repeats) basies (basically)
wat reeds (already) in die titel genoem is, naamlik
(namely) dat die spreker (speaker/narrator) die
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND ALLOWED 2