100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Ballade vir 'n Enkeling - Die Film Complete and Comprehensive Analysis of the movie (For the Use of Both Afrikaans and English learners)

Rating
5,0
(1)
Sold
7
Pages
52
Uploaded on
10-08-2022
Written in
2022/2023

FOR LEARNER USE ONLY! (please read below*) (For the use of both Afrikaans and English learners) If you do not fully understand what is happening in this film or if you simply want to get an extra edge to get you that 80%, then this is the summary and analysis for you. It contains a complete analysis of the characters, themes, setting, plot, the tragedy, the poster, love triangle, symbols and film techniques. The film techniques are explained and examples given. The summary has English explanations along with the Afrikaans version of the words in order to ensure that you recognize key words that will be asked in a test or exam. The most important information has also already been highlighted for your convenience. All you have to do, is read the summary and go get a good mark for this paper :-) *TEACHERS: please refrain from copying, using, sharing or distributing my summary. It took me days to summarize this film and now being only an extra lesson teacher, this is part of how I try to make ends meet. Please feel free to refer your learners to my page to purchase this summary as them obtaining a better mark in Afrikaans, will reflect well on you as their teacher in the process. Thank you kindly for adhering to my plea.

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 10, 2022
File latest updated on
June 8, 2023
Number of pages
52
Written in
2022/2023
Type
Summary

Content preview

Ballade vir ‘n Enkeling- Die Film

Plakkaat (poster)




Die plakkaat (poster) verklap (reveals) reeds (already) heelwat (a
lot of) belangrike (important) inligting (information) aan die kyker
(viewer):
Die geboue (buildings) op die agtergrond (background) wys
(shows) dat die rolprent (movie) in Johannesburg verfilm
(filmed) is.

Die tikmasjien (typewriter) is in die middel van die lessenaar
(desk), in die middel van die plakkaat (poster), reg bo
(above) die titel, wat vir die kyker wys (shows) dat dit ‘n
belangrike (important) rol (role) in die film gaan speel.
Dit is dan hierdie einste (this very) tikmasjien (typewriter)
waarmee (with which) Jacques Rynhard, die hoofkarakter, sy
kortverhale geskryf het en wat hom later gehelp het om
bekendheid (becoming well known) sowel as (as well as)
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
1
ALLOWED

, roem (fame) te verwerf (gain), wat hom op die “voorgrond
(foreground)” in die litêrere wêreld plaas.
Die tikmasjien (typewriter) neem (takes) die kyker terug
(back) na die verlede (past), voordat (before)
skootrekenaars (laptops) gebruik is en Jacques gebruik die
tikmasjien selfs (even) in die moderne era waar nuwe
tegnologie tot sy beskikking (available to him) is omdat dit
soveel (so much) sentimentele waarde (value) vir hom het
met dié dat dit ‘n geskenk (present) van Lena en Jan-Paul
was.

Treine speel (plays) ‘n belangrike (important) rol in die film.
Jacques en sy familie het in ‘n ou spoorweghuis (old railway
house) gewoon (lived).
Jacques se pa, Klaus Rynhard, was ‘n treindrywer (train
driver).
Die trein aan die linkerkant (lefthand side) is die trein
waarmee (with which) Jacques na (to) die verbeteringskool
(reform school) gereis (traveled) het nadat (after) hy skuldig
(guilty) bevind is aan moord (murder) op sy pa.
Die jong Lena en Jacques probeer (tries) mekaar (each
other) dan ook vir ‘n laaste keer (time) omhels
(embrace/hug) voordat (before) Jacques na die
verbeteringskool moet gaan: die trein is in hierdie geval (in
this case) besig om te vertrek (leave).
Aan die regterkant (righthand side) van die plakkaat sien
mens die voorkant (front) van ‘n trein: dit mag (may) dalk
(possibly) Jacques se terugkoms (return) simboliseer.
Aan die regterkant (righthand side) van die plakkaat sien
mens ook die jong Jacques en Jan-Paul wat uitgelate
(happily) met hul fietse (bicycles) op die treinspoor (train
tracks) ry: dit was simbolies van beter en gelukkiger tye in
albei (both) seuns se lewens.
 Interessant, egter (however), om te merk (to notice) dat
hierdie beeld (image) van die seuns met die ouer Lena se

PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
2
ALLOWED

, skouer (shoulder) verbind (linked) is; dus (therefore) is Lena
steeds (still) “teenwoordig (present)” selfs (even) wanneer die
seuns alleen pret (fun) het – al drie die karakters was die
heeltyd (whole time) op een of ander (other) manier (way)
aan mekaar verbind en hul leuse (motto), “Vriende vir altyd”,
word gereeld (often) gehoor in die film.
 Die feit (fact) dat Jacques en Lena in ‘n omhelsing
(embrace) staan, is ook ‘n indirekte aanduiding (reference)
van die genre van die film, naamlik (namely) ‘n
liefdes/romantiese- (romantic) en speurfilm
(detective/mystery film.

Let ook op (also notice) na die gebruik (use) van die kleur
groen op die treinspoor (train tracks): dit dui (refers) moontlik
(possibly) op die karakters se jeugdigheid (youth) en ‘n meer
sorgvrye (care free) tyd in hul lewens.
Daar is dan ook (also) ‘n modeltrein te sien op die lessenaar
(desk) wat weereens die belangrikheid (importance) van
treine ondersteun (support). Treine as simbool word ook later
in diepte (in depth) bespreek (discussed).
Die stoom (steam) van die treine skep (create) ‘n atmosfeer
van misterie (mystery) en kan ook aansluit (links to) by die
idee dat daar baie geheime (secrets) is wat die karakters
met hul saamdra (carry).

Ironie en verraad (betrayal) word ook subtiel (subtly) op die
plakkaat uitgebeeld (portrayed).
Jacques en Lena staan in ‘n omhelsing (embrace).
Jan-Paul staan agter (behind) hulle en dit mag (may)
voorkom (appear) asof (as if) hy ‘n minder belangrike rol
speel, maar dit is nie die hele (whole) waarheid (truth) nie,
want Lena en Jan-Paul het ook ‘n verhouding (relationship).
Jan-Paul wat dus in die “agtergrond” skuil (hide), mag die
geheime (secret) gevoelens (feelings) wat hy en Lena vir
mekaar (each other) koester (harbor), voorstel (represent),
sowel as (as well as) die feit (fact) dat hy gewoonlik (usually)
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
3
ALLOWED

, beskou (seen) was as die “derde (third) wiel (wheel) aan die
wa (wagon).”
Jan-Paul “skuil (hides)” in die skaduwees (shadows), soos die
aand voor Jacques gevonnis (sentenced) sou word (would
be sentenced), waar hy wegkruip (hides) in die donker
(dark) langs (next to) Jacques se kamervenster omdat hy te
lafhartig (cowardly) was om die waarheid (truth) te vertel
van wat werklik (really) die dag met die skietongeluk
(shooting accident) gebeur (happened) het.

Carina Human, die joernalis/verslaggewer (journalist), is
die een wat regtig aan Jacques se kant (side) is en die
waarheid (truth) oor hom wil (wants to) vertel.
Carina is dan ook die enigste (only) karakter wat reguit
(straight) na die kamera kyk: dit suggereer (suggests) dat
sy niks (nothing) het om weg te steek (hide) nie en sluit
aan (relates to) by die feit (fact) dat sy op soek is (in
search is of) na die waarheid (truth).

 Die skrif (writing) van die titel vang (catches) dadelik
(immediately) die kyker (viewer) se oog.
 Ballade is geskryf met wat as sierskrif (ornamental writing)
beskryf (described) kan word. Dit mag dalk wees as
gevolg van (due to) die feit (fact) dat hierdie ‘n liefdes-
en speurverhaal (love and mystery) is.

Die woorde vir ‘n Enkeling lyk (seems/looks) asof dit
getik (typed) is met ‘n tikmasjien, wat dan weer
verband hou (linked to) met die feit dat die tikmasjien
(typewriter) so belangrike (important) simbool vir
Jacques is.




PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
4
ALLOWED

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
10 months ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
mariska17 N/A
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1210
Member since
8 year
Number of followers
917
Documents
78
Last sold
3 weeks ago
Afrikaans First Additional Language Book Summaries and Exams for Grades 8 - 12

I completed my BA Afrikaans Dutch and Honor degrees, as well as my teaching degree, all Cum Laude. I have 17 years of teaching and tutoring experience and translate the work my students are given, to English for them because this way, it puts them in a better position to obtain the best possible Afrikaans mark they can get. We all know how frustrating it is when that one subject pulls down your entire average: don't let that subject be Afrikaans any longer with my help!

Read more Read less
4,6

252 reviews

5
176
4
55
3
13
2
2
1
6

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions