1. Jy staan voor ons in die klas 1. You stand in front of us in
the classroom
2. by jou tafel, by jou 2. by your table, by your
moedertaal mother tongue
3. by jou boeke, jou hoedjie en 3. by your books, your little hat
jou tas and your bag
4. Jy staan voor ons soos ‘n 4. You stand in front of us like
klein Jerigo a little Jericho
5. en al het jy mure om jou 5. and although you have built
gebou walls around you
6. dra jy tande van silwer en 6. you wear teeth of silver and
goud gold
7. en al het jy wagters in al jou 7. and although you have
torings guards in all your watch
towers
8. bly daar ‘n Ragab in jou 8. there lives a Rahab in you
9. Tog bly jy sterk, 9. Yet, you remain strong
10. al trek ons elke dag 10. although we travel
óm jou around you every day
11. met die ark van die 11. with the arc of youth
jeug op ons skouers, on our shoulders,
12. met trompette van 12. with trumpets of
ligsinnigheid voor ons frivolity in front of our
monde mouths
13. Tog bly jy werk 13. Still, you continue to
work
14. al krummel jou mure 14. although your walls
op die sewende dag crumble on the seventh day
15. al val jy vooroor op die 15. although you fall
aarde forward on the ground
16. jy sal nie kla oor jou 16. you will not complain
lot about your fate
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
1
ALLOWED
, 17. want Malherbe is jou 17. because Malherbe is
here your god
18. en Totius jou god 18. and Totius is your
god
Analise van gedig
Titel (title)
Die titel voorspel (predict) waaroor (about what) die gedig
gaan: ‘n onderwyser (a teacher).
Die titel is universeel (universal) en kan derhalwe
(therefore) na enige (any) onderwyser verwys (refer to) wat
‘n passie (passion) vir hul vak (subject) het en dit tot die
beste van hul vermoë (ability) aanbied (present) ten spyte
van die leerders se onwilligheid (unwillingness) om die
vak te leer (study). Die tema word ook in die voorafgaande
(aforementioned) sin saamgevat.
Strofe 1
Reël 1
Die onderwyser word aangespreek (addressed) as “jy” and “jou” =
hierdie voornaamwoorde (pronouns) dui aan (shows) dat die
leerders nie baie respek het vir die onderwyser nie.
Reël 2
Herhaling (repetition) van “by” sonder voegwoorde tussenin
(in between) = asindeton. Dit is ‘n tegniek wat die digter
gebruik waar voegwoorde (conjunctions) weggelaat (left
out) word.
‘n Moontlike (possible) verduideliking (explanation) daarvoor
in hierdie konteks kan wees dat die onderwyser by die dinge
staan wat vir hom belangrik (important) is; dus (thus) word
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
2
ALLOWED