UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA (UNISA)
AFK2601
Werksopdrag 2
Michelle Viljoen
Studente Nommer: 51396491
Module: AFK2601
Unieke nommer: 174283
Sperdatum: 22 April 2022
,Inhoudsopgawe:
Vraag 1.1: “Of Chisels and Jackhammers: Afrikaans Poetry, 2000-2009 ..…..… 2-3
Vraag 1.2: “Twaalf maniere om vanuit jou motor op die N2 na Khayelitsha te kyk”
van Lotus Marais ……………………………………………….….…… 4-6
Vraag 2: “Dame in progress” van Ronelda Kamfer
“Melkkantien” van Elisabeth Eybers …………………………….…….… 7-9
Vraag 3.1 “Die narwal” van N.P. van Wyk Louw ………………………..……….. 10-11
Vraag 3.2 “Huiskat” van Elisabeth Eybers ………………………………..…….… 11-12
Vraag 4.1 “fascistiese pampoen: van Breyten Breytenbach .……………...……. 13-14
Vraag 4.2 “Ons probeer harder” van Willemien Brümmer
“Free-range whole bird” van Willemien Brümmer ……………..…….. 15-17
Bronnelys ……………………………………………………………………..………. 18
Plagiaatverklaring ……………………………………………………………...…….. 19
1
, Vraag 1:
1.1. Bestudeer Louise Viljoen se artikel “Of Chisels and Jackhammers:
Afrikaans Poetry, 2000-2009” (2011). Die artikel is op AFK2601 e-reserwes van
die biblioteek beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae wat gebaseer is op
die artikel. Jy mag hierdie vraag in Afrikaans of Engels beantwoord.
1.1.1. Noem een faktor wat Viljoen (2011) noem wat bygedra het tot die
pessimistiese beskouing oor die Afrikaanse poësie rondom die
millenniumwending.
Viljoen verduidelik dat die onsekerheid wat geheers het oor die Suid-Afrikaanse
politiek nadat Nelson Mandela in 1999 president geword het, bygedra het tot die
pessimistiese beskouing oor Afrikaanse poësie rondom die millenniumwending
(Cochrane & Botes, 2017:62).
1.1.2. Noem een van die bevindings wat Kleyn (2008) maak oor die Afrikaanse
poësie in haar bestekopname van die Afrikaansie poësie tussen 2004-2007.
Sy bevind dat die redes wat bygedra het tot die krisis waarin Afrikaanse poësie
verkeer, is a.g.v. die hernuwende geïnteresseerdheid in gevestigde digters wat hul
werk in samestellings publiseer, nuwe geleenthede wat ontstaan het om digkuns te
publiseer, die opsie om poësievoorlesings op DVD te kon kry en die toekenning van
literêre pryse (Cochrane & Botes, 2017:62).
1.1.3. Noem twee Afrikaanse temas wat die Afrikaanse poësie vanaf 2000 tot
2009 volgens Viljoen (2011) kenmerk?
Prominente temas soos identiteit, taal, sosio-politieke analisering en die gebruik van
inheemse kulturele materiaal, word verwys na die sosio-politieke konteks waarbinne
die gedigte geskryf is. Ander temas is meer universeel wat bestaan uit onderwerpe
van die omgewing, familie sake, die liggaam, die dood of intertekstualiteit (Cochrane
& Botes, 2017:63).
2