EDCC421 EKSAMEN OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die powerpoints, handboek en
klaswerk
1
D. KRUGER 076 122 4180
, Hoofstuk 1
Die onderwysstelsel in Suid-Afrika as belangstellingsveld van die vergelykende
opvoedkunde
Belangrike terme:
Opvoeding:
Beplande, bewustelike, lewenslange handeling van opvoeding deur opvoeder wat leerder
toerus met kennis, vaardighede en houdings om lewensroeping (tot eer van god) te vervul.
Opvoedkunde:
Die wetenskap van opvoeding
Onderwys:
Doelbewuste, beplande handeling deur onderriggewers aan leerders om kennis,
vaardighede en gesindhede te verwerf om lewensroeping in te vervul.
Opleiding:

vaardighede en gesindhede te verwerf om lewensroeping in bepaalde terrein te vervul.
Die fokus van VGO (Vergelykende onderwys)
Onderwysstelselperspektief:
Struktuur en funksionering - onderwysbehoeftes van teikengroep.
Determinante Perspektief:
faktore (demografie, politiek, ekonomie, kultuur) op aard, struktuur, funksionering
van onderwysstelsel
Vergelykende Perspektief:
vergelyking van onderwysstelsels.
Hele, of dele van onderwysstelsel word vergelyk om ten einde die onderwysstelsel
te vergelyk of evalueer.
Fokus van VGO:
Transnasionaal
Dinamies
Interdissiplinêr
Eklekties
Utilisties
Onderwysstelsel:
Die raamwerk van effektiewe onderwys om in die werklike onderwysbehoeftes van die
teikengroep te voorsien.
2
D. KRUGER 076 122 4180
,Soorte onderwysstelsels:
1. Nasionale onderwysselsel
Verwys na die raamwerk van effektiewe onderwys waardeur die werklike
onderwysbehoeftes van al die inwoners van ‘n land as tekengroep voorsien
moet word.
Teikengroep verwys na die hele land.
Word gekwalifiseer deur die begrip “onderwys”
2. Mini onderwysstelsel:
Waar die onderwysbehoeftes van ‘n bepaalde groep as teiekngroep na
gekom moet word.
Sluit nie al die mense van die land in nie.
bv. Privaatskole.
3. Mini opleidingstelsel
Raamwerk vir effektiewe opleiding waardeur die werklike opleidingbehoeftes
van ’n groep mense as teikengroep, en wat nie al die inwoners van die land
insluit nie.
Begrippe:
Formele onderwys:
Verwys na doelbewuste, beplande handeling waar leerders met die nodige kennis,
vaardighede en gesindhede toegerus word.
Gewoonlik gerig op die verwerwing van onderwyskwalifikasie
Nie-Formele onderwys:
Beplande, doelbewuste onderwys en/of opleidingsaktiwiteite wat buite die nasionale
onderwysstelsel aangebied word.
Gewoonlik meer kort termyn
Nie noodwendig verwerwing van nasionaal-erkende kwalifikasies gerig nie.
Informele onderwys:
Nie-beplande, nie-doelbewuste aktiwiteite waardeur bepaalde kennis, vaardighede of
gesindhede toegerus word.
Bv. wanneer ʼn seun geleer word om sy skoene vas te maak.
3
D. KRUGER 076 122 4180
, Doelstellings van die onderwysstelsel:
1. Kulturele doelstelling:
Moet die geleentheid skep om bestaande kultuurinhoude oor te dra en nuwe
kultuurinhoude te skep.
2. Selekteringdoelstelling
Moet aan individuele onderwysgebruikers die geleentheid bied om volgens
eie aanleg, vermoë en belangstelling met inagneming van landsbehoeftes
hulself vir roepingsvervulling voor te berei
3. Vorming tot verantwoordelike landsburgers:
Bydra lewer tot vorming van landsburgers wat bydra tot die welsyn van die
land.
4. Vorming tot sinvolle vryetydsbesteding:
Geleentheid te vorm vir sinvolle vrytydsbesteding moet binne onderwysstelsel
voorsien word.
5. Vestiging in die samelewing
Deur middel van gelyke geleenthede moet die onderwysgebruiker toegerus
word om volgens hul vermoë, aanleg en belangstelling in ʼn steeds
verwarrende samelewing te handhaaf.
Komponente en elemente van die onderwysstelsel:
Word gekenmerk deur ʼn tipiese struktuur
Bestaan uit verskillende dele (komponente)
En onderafdelings wat elemente genoem word.
1. ONDERWYSSTELSELBELEID:
Kan gedefinieer word as die verklaring van voorneme ten opsigte van die
wyse waarop daar aan die onderwysbehoeftes van die teikengroep voorsien
gaan word.
Daarsonder is die onderwys uitgelewer aan die besluite van die individu en
sal hulle geen doel voor oë hê nie.
Elemente
Visie: Behels ʼn kort weergawe van die wat die onderwysstelsel wil wees en wil
doen en dui breë rigting aan.
Missie: Gee die kenmerke waaraan die aard en funksionering van die
onderwysstelsel behoort te voldoen
Doelstellings en doelwitte: Gee die uitsette wat ʼn onderwysstelsel op die lang,
medium en korttermyn behoort te bereik.
Vorme van onderwysstelselbeleid: Verduidelik die wyses waarin die
onderwysstelselbeleid bekend gemaak word. bv. in regulasies en wette
4