100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

EDCC NOTES

Rating
-
Sold
-
Pages
35
Uploaded on
14-07-2022
Written in
2017/2018

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 14, 2022
Number of pages
35
Written in
2017/2018
Type
Class notes
Professor(s)
-
Contains
All classes

Content preview

EDCC EKSAMEN OPSOMMINGS
2016-05-31
(opgestel vanaf die PowerPoints gesamentlik met die studiegids en leesbundel)




D.KRUGER 0761224180

, LEEREENHEID 1
Teorieë onderliggend aan klaskamer-onderrig en leer

1. KOGNITIEWE LEER TEORIE
 Piaget
 Bruner
 Ausabul
 vygotski

Piaget
 ʼn Switserse sielkundige
 Jean Piaget se vlakke van kognitiewe ontwikkeling beskryf die intellektuele
ontwikkeling van kinders van geboorte tot volwassenheid.
 Piaget het geglo kinders is nie minder intelligent as volwassenes nie, hulle
dink net verskillend.
 Hy het konsepte voorgestel om te verduidelik hoe kinders inligtingverwerk.

Kognitiewe ontwikkeling is afhanklik van vier faktore:
 Biologiese rypwording,
 Ervaring van die fisiese omgewing (m.a.w. Fisiese aktiwiteit),
 Ervaring van die sosiale omgewing (interaksies)
 Ekwilibrering. (balans tussen akkommodasie en assimilasie)
Hierdie faktore is vas gele in verskillende vlakke van ontwikkeling

Sleutelkonsepte van Piaget se werk:
• Skemas – 'n skema verduidelik beide die verstandelike en fisiese aksies wat
betrokke is by kennis en begrip.
• Skemas is kennis - kategorieë wat ons help om die wêreld te interpreteer en
verstaan.
• Volgens Piaget sluit 'n skema die kenniskategorie sowel as die proses om die
kennis te bekom in.
• Soos ervaring opgedoen word , word nuwe kennis gebruik om bestaande
kennis aan te pas en bestaande skemas te verander
• Byvoorbeeld: 'n Kind mag 'n skema hê oor 'n tipe dier, soos 'n hond.
• Indien die kind se enigste ervaring was oor 'n klein hondjie, mag die kind glo
dat alle honde klein en wollerig is en vier bene het.
• Veronderstel dat die kind 'n baie groot hond teëkom
• Die kind sal hierdie nuwe inligting neem en die vooraf bestaande skema
modifiseer om die nuwe inligting in te sluit
• Die proses is ietwat subjektief omdat ons neig om ons ervarings of inligting aan
te pas om by ons bestaande oortuigings te pas.




D.KRUGER 0761224180

,Assimilasie
dit is die proses waar nuwe inligting aangepas word by bestaande kennis om sin te
maak uit die nuwe inligting

Akkommodasie
'n ander manier van aanpassing is om ons bestaande kennis aan te pas in die lig
van die nuwe inligting

Ekwilibrium
Piaget het geglo dat alle kinders 'n balans probeer vind tussen assimilasie en
akkommodasie (probeer tussen die twee konsepte onderskei ) en dit word bereik
deur die proses van ekwilibrium.

Wanneer kinders deur die fases van kognitiewe ontwikkeling vorder is dit belangrik om ʼn balans te
handhaaf tussen die toepassing van vorige kennis (assimilasie) en die verandering van gedrag vir
nuwe kennis
Ekwilibrium help om te verduidelik hoe kinders in staat is om van een fase van denke te kan beweeg
na ʼn ander.

Fases van kognitiewe ontwikkeling
Sensories motories:
 0-2 jaar
 hande; op selfrefleksie
 herhaal gedrag
 egosentries
 gryp, suig, oogbeweging en gedrag verwant
aan gehoor

Pre-operasioneel
 2-7 jaar
 Geen logiese denke of redenasie nie
 Kan nie onderskei tussen lewens en nie lewend
 Toename in spel en voorgee
 Egosentrisme
 Probleme met onkeerbare denke
 Gebruik simbole en objekte om te verteenwoordig

Konkreet operasionele stadium
 7-10 jaar
 Logiese denke
 Vind dit moeilik om abstrakte te verstaan
 Klassifiseer voorwerpe
 Leer konservasie aan
 Leer reëls aan



D.KRUGER 0761224180

, Formeel operasioneel
 Adolessent en volwassene
 Abstrakte en logiese denke
 Deduktiewe denke (veralgemeen en afbreuk)
 Sistematiese beplanning
 Nie geskryf nie-konkreet
 Konseptualiteit

Piaget se implikasies vir kognitiewe ontwikkeling
Dit is baie belangrik om die leerders se vlak van kognitiewe ontwikkeling in ag te
neem wanneer daar lesse beplan word.
 Leerders op die pre-operasionele fase moet met take te doen kry wat hulle
verbeelding, kreatiwiteit, teken, voorgeespel ens toets
 Konkreet operasionele leerders benodig objekte waaraan hulle kan vat en
interaksie mee kan hê
 Verdere leer sal afhang van wat die leerder reeds weet, dus is dit belangrik
om te bepaal wat die leerder weet en dan verder daar op te bou.
 Onderwyser moet hulle leer tot so mate toepas dat dit leerders se sintuie
gebruik en sodat hulle met konkrete materiale te doen het


INLIGTINGSPROSSESERINGSBENADERING




Daar is twee benaderings met betrekking tot die inligtingsprosesseringsteorie:
 Bruner se teorie van kognitiewe ontwikkeling
 Ausubel se teorie van kognitiewe ontwikkeling




D.KRUGER 0761224180
R151,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
StudyLady

Get to know the seller

Seller avatar
StudyLady North-West University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
17
Last sold
3 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions