Afkop – Fanie Viljoen
Opsomming
Hoofstuk 11 - Geld verander ‘n ou
• Trent stamp Charlie van die sak geld weg. Charlie sê dat dit is nie Trent se geld nie en
Trent rits die sak toe.
• Charlie skeur die geld in die metaalhakkies → Trent wil hom foeter met die vuis.
• Charlie sê dat die geld vir Trent verander het (net na een dag). Trent glo dit nie.
• Charlie kou die geskeurde geld uitdagend. Hy sluk dit met ‘n “kom keer my” kyk.
• Trent sê dat Charlie en Em moet waai.
• Em probeer Trent oortuig om die geld te deel. Hy sê dat dit sy geld is.
• Trent het die feit dat hulle hom daai aand in die kar gelos het opbring.
• Trent voel asof niemand omgee dat hy dalk dood kon wees het.
• Trent is spyt dat hy Em van die geld vertel het.
• Trent voel asof die geld sy beloning is. Hy het die sak gekry.
• Em sê dat dit almal se geld is (Charlie stem saam)
➢ Almal het die kar gesteel.
➢ Almal was in die ongeluk.
➢ Almal het dit oorleef.
• Charlie wil ‘n ooreenkoms maak → wil die geld tussen Em, Trent en homself (Charlie)
deel en nie ook met Decker en Jane nie.
• Em se bokkie-oë oorreed Trent amper om dit te doen. Hy moet sterk bly.
• Trent dink Charlie en Em het afgespreek hoe hulle gaan vir hom oortuig om die geld
te deel → Hy dink dat Em weet dat hy (Trent) van haar hou.
• Charlie het ‘n joint vir hulle gebring → Trent sê hulle mag nie binne rook nie:
➢ Sy ma sal hom doodmaak as die huis ruik soos dagga.
➢ Hy het genoeg by Dexker se huis gehad.
• Charlie sê dat Trent vol tjol is.
• Em het baie vir Trent aangeraak gedeurende hulle toespraak.
• Em en Charlie waai → Em noem Trent “Scrooge” en sê dat die geld is sy eenigste
vriend
• Charlie gee vir Trent iets om oor te dink:
➢ Die geld het ‘n ander eienaar → hy gaan dit begin soek.
➢ Em en Charlie sal hom nie help nie as hy in die moelikheid beland nie.
, Hoofstuk 12 – In stealth mode
• Trent se hek klokkie lui → hy dink oor hoe die geld ‘n ander baas het en voel bang →
Dit is die Pizza-ou.
• Trent is verlig dat dit regtig die Pizza-ou is → hy het gedink hoe dit dalk nie die pizza-
ou is nie, maar iemand wat voorgee en eintlik vir die geld soek.
• Trent kry die pizza-ou jammer → hy gee vir hom R200 en sê dat hy die kleingeld kan
hou om sy bike te regmaak.
• Pizza-ou vertel Trent dat ‘n ou in ‘n swart BMW het hom gevra of hy vir Trent ken. Die
kar is nie daar toe Trent kyk nie.
• Trent is verskrik → Hy het bewende vingers en sy asem stoot hortend in sy keel.
• Trent se sekuriteit:
➢ Hy sluit die huis op
➢ Hy maak al die vensters toe met die vensterknippe op.
➢ Hy sit al die ligte af.
➢ Die alarm in die huis werk nie.
• Beste straat uitsig → pa se studeerkamer (dit is gesluit).
• Tweede beste straat uitsig → die sitkamer → Trent sit op die grond by een van die
vensters.
• Trent dink oor wat hy moet maak as die BMW-ou na die huis toe kom. Hy dink dat hy
sal oor die hek spring en nie die hek klokkie druk nie → hulle het nie elekriese heinings
nie.
• Trent besek hy gaan nie slaap nie.
• Trent sit die sak geld in die vuil garage → niemand sal daar kyk nie.
• Die garage is koud en ruik soos petrol, kompos, goggagif en grassnysels.
• Sentimetaal: Trent se ma hou Trent se ou speelgoed vir sy kinders eendag.
• Trent kry ‘n boks wat die sak se groote is → dit het ou gordyne en lakens daar binne.
Hy smyt die inhoud uit en sit die sak daar binne. Hy gooi ‘n paar gordyne bo-op.
• Trent sit die boks op die ander (bo-op) maar toe besluit hy om dit meer na die middle
te sit → niemand sal dit daar kry, tensy hulle weet waar om te soek.
• Trent gaan weer binne die huis in → toe hy buite die sitkamer venster kyk, sien hy ‘n
kar oorkant die straat. Trent besef hy is in die moeilikheid.