100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Interview

Besigheidsstudies Graad 10 Kwartaal 1 opsomming

Rating
-
Sold
1
Pages
6
Uploaded on
23-01-2022
Written in
2020/2021

Kwartaal 1 se werk opgesom soos op GDE voorgeskrewe hoofstukke












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 23, 2022
Number of pages
6
Written in
2020/2021
Type
Interview
Company
Unknown
Person
Unknown

Content preview

Onderwerp 1.1
MIKRO-OMGEWING:


Wat is die mikro-omgewing?
die besigheid self, waar die bestuur volle beheer en invloed het. Dit is die besluitnemende
omgewing.

KOMPONENTE VAN DIE MIKRO-OMGEWING

1. Visie, missie, doelwitte, mikpunte en strategië

• Visie : idee / droom van wat die besigheid oor ‘n lang termyn wil bereik.
• Missie : verskaf ‘n oorsig van hoe die besigheid sy visie sal bereik. Dit definieer die
kritiese prosesse en gewenste standaard (4)
• Langtermyn doelwitte : die doelwitte wat die besigheid moet stel om sy visie te
bereik.
• Korttermyn doelwitte : is die sleutel doelwitte wat die besigheid moet bereik om
uiteindelik sy langtermyn doelwiite te kan bereik.

VOORBEELD VAN ‘N MISSIE

LUSH :
LUSH se missie is om hul produkte met die hand te maak met slegs vegetariese bestanddele
en min of geen preseveermiddels. Hulle is stiptelik teen dieretoetse, en weier selfs om
materiaal van produsente wat op diere toets, te koop, en probeer om verpakking te
verminder om afval te verminder en die koste vir beter produkte te verlaag.


2. Organisatoriese kultuur

Sluit die volgende in:
• Hoe bestuur beluite neem
• Hoe personeel kommunikeer, werk en aantrek
• Hoe die maatskappy ooreenkomste onderhandel
• Die morele en etiese waardes van die besigheid.




(al 8 sake funksies)

, 3. Organisatoriese hulpbronne

Bestaan uit die volgende:
• Fisiese hulbronne (grondstowwe)
• Menslike hulpbronne (mense)
• Finansiële hulpbronne (kapitaal)
• Tegnologiese hulpbronne (rekenaars en telefone)


4. Bestuur en leierskap (?)

Bestuur (BOLB) Leierskap
Die bestuurder volg ‘n proses om ‘n leier inspireer mense en stel
werksaamhede en prosesse te beheer mikpunte en doelwitte. ‘n Leier vestig
en rigting te gee om ‘n doelwit of visie nuwe visie.
volgens beginsels wat reeds vas gestel is
te bereik.


Die bestuur en leiding van ‘n besigheid is gesaamentlik verantwoordelik vir die volgende:
• Vasstelling van die visie, missie, doelwitte en mikpunte
• Kommunikering van visie, missie doelwitte en mikpunte
• Om stelsels en prosesse gereed te kry om die visie, missie, doelwitte en mikpunte
te bereik

5. Organisasie struktuur.
Sluit al 8 sake funksies in. die organisasie struktuur sal verskil volgens:
• Rangorde van die besigheid
• Watter werk gedoen moet word en deur wie
• Grotte van die besigheid.
• Aantal departemente (8 sake funksies)
• Koördinering tussen departemente.

TIPES ORGANISASIESTRUKTURE:

Funksionele organisasiestruktuur:
• Werknemers kry instruksies van meer as een bestuurder
• Die plan wat uitgevoer moet word, bepaal wie die instruksies gaan gee
• Hierdie struktuur verwar werknemers terwyl hulle by meer as een bestuurder
aanmeld.

Projek organisasiestruktuur:
• Dit is gestruktureer rondom projekspanne
• Dit is ‘n tydelike struktuur omdat dit werknemenrs uit verskillende departemente van
die besigheid vereis.
• Werknemers word dan saam gegroepeer om ‘n projekspan te vorm wat ‘n spesifieke
projek sal uitvoer.

,Matriks organisasiestruktuur:
• Hierdie struktuur is gestruktureer rondom projekte maar werknemers bly in hulle
verskeie departemente.
• ‘n Projek moet tot op ‘n sekere punt voltooi word.
• Die projek word dan aan die volgende span deurgegee, wat die volgende fase van die
projek sal uitvoer.

Lyn-organisasiestruktuur:
• Werknemers rapporteur slegs aan een persoon.
• Slegs die direkteur kan instruksies aan werknemers gee
• Hierdie struktuur skakel verwarring by werknemers uit, aangesien hulle slegs aan een
persoon kan rapporteer.

Lyn-en personeel organisasiestruktuur.
• Kundiges dien as adviseurs vir top- en middelvlak bestuur
• Adviseuers vorm nie deel van die onderneming nie, hulle gee bloot advies
• Adviseurs het nie gesag oor die werknemers nie, wat beteken dat hulle geen opdrag
aan werknemers kan gee nie.

6. Werksomgewing
Atmosfeer van die werksplek en die mense wie daar werk.


7. Agt sake funksies
Die agt sake funksies verseker dat die doelwitte van die besigheid bereik word:

1. Die Algemene Bestuur funksie
2. Die Administratiewe funksie
3. Die Finansiële funksie
4. Die Aankope funksie
5. Die Openbare Betrekkinge funksie
6. Die Menslike Hulpbron funksie
7. Die Bemarking funksie
8. Die Produksie funksie

, Die Algemene Bestuursfunksie
Bestuur is die proses waardeur stelsels en prosesse aan die gang gekry word om
doeltreffende gebruik van hulpbronne te verseker sodat die doelwitte en mikpunte van die
besigheid bereik kan word.

VERSKILLE VAN BESTUUR EN LEIERSKAP.

Bestuur Leierskap
Het te make met die beplanning, Leierskap is die vermoë van ‘n individu of
organisering, beheer en leiding van groep individue om volgelinge of ander
werknemers om doelwitte te bereik. lede van ‘n organisasie te beïnvloed en te
lei.
• Hulle stel stelsels en prosedures op om • Leiers het die vermoë om hul volgelinge
die onderneming optimal te laat te inspireer en te motiveer.
funksioneer.
• Gee rigting vir menslike gedrag • Beïnvloed menslike gedrag.
• Bestuur planne / programme / take om • Moedig nuwe idees aan om
doelwitte te bereik. produktiwiteit te verhoog.
• Beheer stelsels en prosedures om werk • Inspireer personeel om mekaar te
te kry vertrou en ondersteun.
• Doen dinge reg. • Doen die regte ding
• Taak – georiënteerd • Mens georiënteerd
• Motiverend / inspireerend in hulle
benaderinge.

Kenmerke van ‘n goeie bestuurder
• Luister en kommunikasie vaardighede
• Onderrig sowel as lei
• In staat om konflik op te los
• In staat om moelike omstandighede te identifiseer




Strategiese besluite:
Voorbeelde: Direkteure, eienaars en
eenmansake.
TOPVLAK
Taktiese besluite
Voorbeelde: hoofde van afdelings (8 Sake
MIDDELVLAK Funksies)



Operasionele / roetiene besluite:
LAER VLAK Voorbeelde: voormanne of
spanleiers.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
rulenejonker Stellenbosch University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
47
Member since
4 year
Number of followers
22
Documents
27
Last sold
3 months ago
Opsommings in Afrikaans

In diepte opsommings deur ‘n A kandidaat opgestel .

4,4

7 reviews

5
4
4
2
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions