Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary AFK2604-ASSIGNMENT 3-2021-90% MARKED ASSIGNMENT

Rating
4,0
(1)
Sold
3
Pages
18
Uploaded on
22-11-2021
Written in
2022/2023

HIGH PASS RATE! GOOD QUALITY WORK.

Content preview

NAME : ALLIAH BANOOBHAJ


STUDENT NO. : 68428014


MODULE : STORIEWÊRELDE EN/IN
GENREFIKSIE (AFK2604)

WERKOPDRAG NO. : 03


UNIEKE NO. : 710865


DOSENT: Dr. E. LEMMER

INLEWERINGSDATUM:
15 AUGUSTUS 2021

, LEEREENHEID 3


VRAAG 1


Definieer die begrip “misdaad” en verduidelik waarom hierdie begrip problematies is
in die Suid-Afrikaanse konteks. [5]
Soos ons in onlangse gebeure gesien het, is die misdaad in Suid-Afrika 'n hoogtepunt
en in my opinie is dit baie erg. Baie mense wat werkloos is, gebruik misdaad as 'n
manier om hul gesinne te onderhou, maar ek het simpatie met hierdie mense, want
selfs Suid-Afrikaners wat tot op tersiêre vlak studeer het, kan nog steeds geen werk
kry nie. Mense wat in armoede leef, is misdaad 'n tweede natuur omdat hulle so
gewoond is aan hierdie manier om brood op die tafel te sit vir jaar een jare, en die
meeste van hierdie mense was nog nie eens in 'n behoorlike skool nie. Dit maak dit
moeiliker om oral werk te kry, want die minimum vereiste om deesdae werk te kry is
ten minste 'n matrieksertifikaat. Misdaad in Suid-Afrika is die grootste ondergang in
ons lande se ekonomie. Politici gebruik baie ongeletterde mense as poppe, en belowe
hulle om 'n beter lewe te hê. Dit gebeur egter nooit nie en hierdie mense wat gebruik
is, begin om infrastruktuur te vernietig en van besighede te plunder, ens. En almal
rondom hulle ly.
Misdaad in Suid-Afrika is 'n GROOT probleem!

, VRAAG 2


2.1 Bespreek die konvensionele verskille tussen die klassieke speurverhaal en die
hardgebakte speurverhaal ten opsigte van elkeen van die volgende
verhaalelemente:
A) DIE SPEURDER (3)
In die klassieke speurverhaal is die speurder hoogs intelligent, analities en het a
vermoë om geheime en probleme op te los. Die speurder in die klassieke speurverhaal
het gewoonlik geen persoonlike belang in die slagoffer of die misdaad nie. Die
speurder in die klassieke speurverhaal fokus op die fyn intellektuele spel van afleiding
en gevolgtrekking, maar bly nog steeds objektief.
In ‘n hardgebakte speurverhaal raak die speurder persoonlik en emosioneel betrokke
by die saak wat hy/sy ondersoek. Die speurder is gewoonlik ‘n private speurder Die
speurder is op soek na geregtigheid in die hardgebakte speurverhaal en is gedwing
om ‘n morele standpunt in te neem teen die misdadiger.


B) DIE SLAGOFFER(S) (3)
In die klassieke speurverhaal is die slagoffer nie baie prominent nie omdat die skrywer
nie kan bekostig dat die leser té diep geraak word die wat met die slagoffer gebeur
het. As die skrywer meer prominensie of aandag aan die slagoffer (se karakter) sit,
slaan dit die rasionele struktuur van die klassieke speurverhaal plat. Daar is gewoonlik
‘n fyn balans in klassieke speurverhale waar die slagoffer gereeld ‘n oninteressante
karakter/mens is wat wreed sterf.


In die hardgebakte speurverhaal is daar gewoonlik paar/string slagoffers en nie ‘n
enkele slagoffer soos in die klassieke speurverhaal nie. Die leser van die hardgebakte
speurverhaal word aangemoedig om die slagoffer se lot te betreur om ‘n sterk
emosionele response uit die leser te kry. Die leser kan met die slagoffers simpatiseer
of selfs empatiseer. Die leser ontwikkel solidariteit met die speurder se stryd en
vyandigheid teenoor die misdadiger/s.


C) DIE MISDADIGER(S) (3)
Die misdadiger/s in die klasieke speurverhaal is op dieselfde oordeelkundige wyse
hanteer soos die slagoffers-hulle mag nie ‘n baie komplekse karakter hê nie of ‘n meer
interessante karakter het as die speurder wat die saak ondersoek nie. Die
misdadiger/s word gewoonlik uitgebeeld as boos, terwyl die speurder die
teenoorgestelde is. Die misdadiger in die klasieke speurverhaal is altyd ‘n
onwaarskynlike persoon in die verhaal-iemand wat skaars verdink sal word. Dit help
dat die leser nie die antwoord of oplossing van die begin raai nie. Die leser word

Written for

Document information

Uploaded on
November 22, 2021
Number of pages
18
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY
R119,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
2 year ago

4,0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
alliahliyaboobanoobhai University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
188
Member since
6 year
Number of followers
163
Documents
28
Last sold
1 year ago
B.ed intermediate phase marked assignements

Assignments uploaded after they\\\'ve been marked only. Description states the % obtained for each assignment.

4,3

41 reviews

5
25
4
9
3
4
2
0
1
3

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions