Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 17 pages
Summary

Summary Analysis of all of the IEB Afrikaans Touloper poetry notes

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 17 pages

An in depth analysis of all Afrikaans poems required for the IEB prelims/ finals I am an A+ student and achieved these results from my results. I have also posted taal notes on a separate document.

Content preview

AFRIKAANS
KIARA DURKIN
POETRY
Touloper
• ‘n Mens wat hoog bo die grond op ‘n tou balanseer
• Metafoor: dit is ‘n simboliese gedig wat ‘n metafoor is van hoe jy jou lewe moet balanseer;
die gedigter moet nie op sy probleme fokus nie, net op nie val nie.
• Digvorm: vryevers (geen leestekens, rympatroon of hoofletters nie)
die storms woed weer in ons huis vandag (onrus in die huis; storms = bakleiery; weer = dit gebeur gereeld)
maar vol durf (bravery) klim ek op die tou (“durf” = moed/dapper)
voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe (“voetjie” = klein treetjies; “skuiful” = stadig aksie; spreker sonder
selfvertroue)

verby die verwyt-winde van (“verwyt” = kritiseer; winde = bakleiery)
het jy al weer
ek het mos gesê Die woorde word beklemtoon deur dit skuinsdruk; direkte woorde van ouers;
ouers blameer mekaar of die seun
wat het jy gedoen
gekwelde (concerned) oë kyk vir my van doer onder (“kwel” = bekommerd; personifikasie: emosie deur hulle
se oe gedra; “gekwelde oe” = sinekdogee + personifikasie; “doer” = ver-afstand gee die idee van veiligheid; tiener is
verwyderd (separated) van die konflik)

ver verwyder van my kollig-balanseertruuk (“balanseertruuk” = hy prober balans in sy lewe hou; hy weet hy is
in die kollig (spotlight) en mense hou hom dop (keep an eye on him))

my tou web tussen (“web” = beskerm hom; kan hom vasvang; die spreker is die prooi (prey) wat in die web
vasgevang is)

mure en deurhandvatsels (“mure en deurhandvatsels” is wat hy in die kamers sien; “deurhandvatsels” = ironies:
hy sal hulle gebruik om uit sy ouerhuis te ontsnap, maar die ouerhuis moet veilig wees (should be safe))

familiefoto’s en almanakke (“familiefoto’s” verwys na goeie tye)
blitsende tv-beelde en internetkonneksies (“blitsende tv-beelde” skakel met storm soos weerligstrate)
tot by die tuinhek (“tuinhek” impliseer hy beweeg van konflik; moontlik sy pad na vryheid)
ek is hoog bo die grond (hy voel veilig ten spyte van die konflik)
weg van alles behalwe die wind (winde pla; maar hy probeer sy lewe balanseer; hy kan nie regtig (really)
daarvan wegkom nie (bakleiery))

maar ek dink nie daaraan nie (“maar” = wending; hy sal nie aan die bakleiery dink nie; jy kan nooit van jou
probleme wegkom (get away) nie)

ek hou my oog op die tou (hy bly gefokus op balanseer)
ek balanseer my lewe
en voet vir voet skuif ek vorentoe (progressie: “voetjie” verander na “voet” = meer selfvertroue; “vorentoe”
(forward) = groei)

deur die storm (“in” verander na “deur” = progressie)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
November 7, 2021
File latest updated on
November 7, 2021
Number of pages
17
Written in
2021/2022
Type
Summary
R165,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
kiaradurkin4
4,7
(3)
Sold
20
Followers
17
Items
0
Last sold
3 months ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions