Afrikaans EAT Verlede Tyd
Verlede Tyd
In Afrikaans gebruik ons die hulpwerkwoord (auxiliary verb) het gevolg deur ge- en die
werkwoord aan die einde van die sin in meeste gevalle.
Bv.
Teenwoordige: Ons eet aandete
Verlede: Ons het aandete geëet.
As ‘n sin al klaar ‘n het bevat, kom daar ‘n gehad as jou werkwoord aan die einde van die sin.
Bv.
Teenwoordige: Lana het ‘n pragtige kat.
Verlede: Lana het ‘n pragtige kat gehad.
Daar is uitsonderings: party woorde kry nie ‘n ge- voor die werwoord nie. Dit is woorde wat met
die volgende begin:
● Ver-
● Be-
● Ge-
● Her-
● Er-
● Ont-
● Weer-
● Onder-
Bv.
Teenwoordige: Ek verander my opinie oor politiek.
Verlede: Ek het my opinie oor politiek verander.
Skakelwoorde (linking verbs) wat voor werkwoorde in sinne staan kry ook nie ‘n ge- vooraan nie.
Hulle is:
● Begin
● Leer
● Gaan
● Bly
● Probeer
● Ophou
● Kom