Antonieme Afrikaans EAT - Taal
Antoniem (Antonyms)
Woorde met die teenoorgestelde betekenis.
‘n Lys van antonieme:
Woord Antoniem
lank kort
gesond siek
netjies slordig
oud jonk
fluks lui
iets niks
reg verkeerd
gevind verloor
anders dieselfde
vraag antwoord
afskakel aanskakel
agtertoe vorentoe
belangrik onbelangrik
veilig gevaarlik
gelukkig hartseer
vroulik manlik
voordeel nadeel
waar onwaar
wanhopig hoopvol
vinnig stadig
lawaai stilte
Antoniem (Antonyms)
Woorde met die teenoorgestelde betekenis.
‘n Lys van antonieme:
Woord Antoniem
lank kort
gesond siek
netjies slordig
oud jonk
fluks lui
iets niks
reg verkeerd
gevind verloor
anders dieselfde
vraag antwoord
afskakel aanskakel
agtertoe vorentoe
belangrik onbelangrik
veilig gevaarlik
gelukkig hartseer
vroulik manlik
voordeel nadeel
waar onwaar
wanhopig hoopvol
vinnig stadig
lawaai stilte