Lydende Vorm Afrikaans EAT - Taal
Lydende en Bedrywende Vorm
In die bedrywende vorm (active voice), begin die sin met die onderwerp.
In die lydende vorm (passive voice), begin die sin met die voorwerp.
● Onderwerp = persoon of ding wat die aksie doen (person or thing that does the action),
en kan meer as een woord wees
● Voorwerp = waaraan die aksie gedoen word (what the action is done to)
Stappe om die bedrywende vorm na lydende vorm te verander:
1. Ruil die onderwerp en die voorwerp
2. Verander die vorm van die werkwoord
3. Volg die werkwoord reëls
Reëls:
1. TYE
Teenwoordige: word + deur + ge-
Die vrou sny die ui. Die ui word deur die vrou gesny.
Verlede : is + deur + ge-
Die vrou het die ui gesny Die ui is deur die vrou gesny.
Toekomende: sal + deur + ge- + word
Die vrou sal die ui sny Die ui sal deur die vrou gesny word.
2. HULPWERKWOORD
Die hulpwerkwoord kom voor deur hulpwerkwoord + deur + ge- + word
Ons kan die sokkerbal steel. Die sokkelbal kan deur ons gesteel word.
3. INFINITIEF
Altyd aan die einde van die.