Meervoude Afrikaans EAT - Taal
Meervoude
● Reël 1: kort vokala:
Konsonant verdubbel en voeg ‘n “e” aan die einde (kat = katte)
● Reël 2: woorde met twee van dieselfde klinkers:
verwyder ‘n klinker en voeg ‘n “e” aan die einde (Leer = lere)
● Reël 3: woorde met dubbelklanke:
voeg ‘n “e” by aan die einde (Deur = deure)
● Reël 4: woorde wat twee klinkers het en op ‘n “g” eindig:
vervang die “g” met ‘n “e” en verwyder een klinker (Laag = lae)
● Reël 5: woorde wat met twee van dieselfde konsonante:
voeg ‘n “s” by (Tekkie = tekkies)
● Reël 6: woorde wat met “p” eindig:
voeg “de” aan die einde (Hemp = hempde)
● Reël 7: woorde wat met “og” eindig:
vervang dit met “ë” (Boog = boë)
● Reël 8: woorde wat met “f” eindig:
vervang dit met “we” (Golf = golwe)
● Reël 9: woorde wat met “ng” eindig:
voeg ‘n “s” by (Piesang = piesangs)
● Reël 10: woorde wat op “ie”, “oe” of “ee” eindig:
voeg “ë” aan die einde (Proe = proeë)
● Reël 11: woorde wat op klinkers eindig en ‘n lang klank:
voeg ‘n afkappingsteken en ‘n “s’” (Ma = ma’s)
● Reël 12: woorde met een klinker en wat op ‘n ‘g’ eindig:
● die klinker voor die “g” kry ‘n kappie, die “g” val weg en die woord kry ‘n “e” (Brug = bruê)
● Reël 13: woorde wat met “heid” eindig:
verander die “heid” na “hede” (moeilikheid = moeilikhede)