Sinsoorte Afrikaans EAT - Taal
Sinsoorte
Daar is vier sinsoorte in Afrikaans:
(There are 4 sentence types in Afrikaans)
● Stelsin (statement)
○ ‘n Stelling word gemaak. (a statement is made)
○ Bv. Ons maak vannaand aandete saam.
● Vraagsin (question)
○ ‘n Vraag word gevra (a question is asked)
○ Met ‘n ?
○ Bv. Wat eet ons vir aandet?
● Bevelsin (command)
○ ‘n Opdrag word gegee (an instruction is given)
○ Bv. Kom eet nou aandete met ons.
● Uitroepsin (exclamation)
○ ‘n Uitroep word gemaak
○ Met ‘n !
○ Bv. Eina!