Voornaamwoorde Afrikaans EAT - Taal
Voornaamwoorde (Pronouns)
‘n Voornaamwoord staan in plek van iemand se naam in ‘n sin. Dit staan in die plek van die
selfstandige naamwoord ook.
Bv. Jannie kan nie sy baadjie kry nie.
Die woord “sy” staan in plek van die selfstandige naamwoord “Jannie”.
Daar is verskillende soorte voornaamwoorde: besitlike (possessive) en persoonlike (personal)
naamwoorde.
Persoonlike Voornaamwoorde:
Jy, hy, sy, hulle, ons, julle, jy, jou, haar, hom, my, ek
Besitlike Voornaamwoorde:
Myne, syne, joune, ons s’n, hulle s’n, hare, julle s’n
Skryf die persoonlike voornaamwoorde in een kleur en die besitlike voornaamwoorde in ‘n
ander kleur van elke sin hieronder.
1. Christene wil vir haar ‘n nuwe rok koop.
2. Ek hou baie van my nuwe kar.
3. Daardie rugby bal is myne.
4. Hierdie paar skoene is nie myne nie; dis hare.
5. Dit is nie Jannie se skuld dat sy kar gesteel was nie.
6. Hy gaan sy huis aan haar verkoop.
7. Hierdie gesteelde kar is nie hulle s’n nie.
8. Daardie huis is syne.