100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary stres, verandering en krisisbestuur

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
03-11-2021
Written in
2021/2022

graad 11. besigheidstudies.

Institution
11









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Some
Uploaded on
November 3, 2021
Number of pages
5
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

STRES-, KRISIS- EN
VERANDERINGSBESTUUR

Stress
• Toestand van emosionele of geestelike spanning.
• Spanning kan konsentrasie beïnvloed en die moral van werknemers verlaag.
• Verwys na die skadelike fisiese + emosionele reaksies wat kan plaasvind as daar
konflik is tussen werkvereistes aan die werknemer en die hoeveelheid beheer wat ‘n
werknemer het om aan hierdie eise te voldoen.
• Slytasie wat ons liggame ervaar as ons aanpas by ons veranderende omgewings.

Oorsake van stress
• Lang werksure.
• Tydsdruk en sperdatums.
• Om werk huis toe te neem.
• Werksonsekerheid.
• Swak werksomstandighede.
• Om op hoogte te bly met nuwe tegnologie.
• Onvoldoende opleiding.

Belangrikheid van stresshantering in die werkplek
• Kan buite beheer raak en gesondheidskwessies vir personeel veroorsaak.
• Hindernis vir sukses en verlaag werkverrigting.
• Hantering van stress beperk afwesigheid.
• Konstante spanning veroorsaak ‘n ongesonde omgewing.
• Griewe of klagtes wat tot personeelomset lei kan hanteer word.

Maniere waarop werknemers stress in die werkplek kan hanteer
• Oefen gereeld en bly fiks.
• Kry genoeg slaap en ontspanning.
• Goeie tydsbestuur.
• Volg ‘n gebalanseerde dieet.
• Skep ‘n gebalanseerde leefstyl en beheer emosies.
• Stel persoonlike en realistiese doelwitte.

, Krisis
• Onvoorsiene gebeurtenis wat groot organisasies kan verander.
• Verwys na skielike en rampspoedige gebeure.
• Tyd van intense probleme.
• Gebeurtenis wat die onderneming se belanghebbendes / sy eiendom / finansies /
reputasie kan benadeel.
• Situasie wat mense tuis / by die werk bedreig.

Voorbeelde van krississe
• Kragonderbrekings.
• ‘n ongeluk
• Hofgeding
• Streng sperdatums.
• Natuurrampe.
• Masjinerie wat ophou werk.

Maniere waarop ondernemings ‘n krisis in die werksplek kan hanteer
• Identifiseer + priositiseer die nodige aksies.
• Gee akkurate inligting.
• Probeer om die situasie te beheer om verdere skade te beperk.
• Evalueer hoe effektief die noodplan gedurende die krisis was.
• Verkry weer beheer oor die situasie tot die krisis verby is.


Verandering
• Proses wat mense, werknemers en organisasies v hede na ‘n toekomstige gewenste
verandering neem.
• Nuwe maniere om dinge gedoen te kry.
• ‘n besigheid moet verander om aan die veranderende behoeftes v klante, verbeterde
tegnologie en internasionale mededinging te voldoen.

Interne oorsake van verandering
• Nuwe besigheidsdoelstellings of mikpunte.
• Hoë werknemersomset waar baie werknemers by die onderneming moet aansluit.
• Nuwe bestuur.
• Herstrukturering.
• Aflegging.
• Nuwe toerusting.
• Nuwe beleid en prosedures wat in die onderneming geïmplementeer moet word.
R80,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
quinnerossouw

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
grade 11, business studies.
-
1 12 2021
R 830,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
quinnerossouw
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
4 year
Number of followers
1
Documents
11
Last sold
1 month ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions