ETIEK +
PROFFESIONALISME
DEFINISIE VAN ETIESE OPTREDE
- Die morele beginsels
- Wat die gedrag
- Van ‘n persoon/groep bepaal.
- Etiek bepaal hoe individue + proffesionele werkers + ondernemings kies om met
mekaar te werk.
- Etiek sluit in:
Die maak van goeie besluite wat nie ‘n negatiewe impak op ander menses al hê nie.
- Dit fokus op die ontwikkeling van ‘n morele kompas wat gebruik kan word in
besluitneming.
- Etiese optrede sluit in:
Om maniere te identifiseer om die doelwitte vd onderneming te bereik en op
dieselfde tyd ook te doen wat reg en goed is vir ander mense.
DEFINISIE VAN PROFFESIONELE OPTREDE
- Die wyse
- waarop mense
- hulself gedra in die werksplek
- deur hoë standaarde te handhaaf
- en respek te toon
- teenoor almal.
- Dis die vaardighede en bevoegdheid verwag van ‘n proffesionele persoon.
- Dit beteken jy is trots oor jou optrede en verlaag nooit jou standaarde nie.