Onderwerp 3
HEDENDAAGSE SOSIO-EKONOMIESE
KWESSIES
Terme en definisies
• Ekonomiese misdaad – witboordjiemisdaad.
Word gepleeg in besigheid vir persoonlike.
finansiële gewin.
• Ondoeltreffende gebruik van natuurlike hulpbronne – vermorsing van
skaars hulpbronne deur nalatigheid of verkeerde produksiemetodes.
• Bevolkingsgroei – persentasie verandering in die bevolking agv geboortes,
sterftes en migrasie.
• Stakings – weiering deur 2+ werknemers om te werk in ‘n poging om
werkgewers onder druk te plaas om aan hul eise te voldoen.
• Korrupsie – behels oneerlike aktwiteite waarin ‘n persoon met gesag in ‘n
onderneming sy vertrouensposisie misbruik ten einde persoonlike wins te
bekom.
• Storting – wanneer ander lande hul oortollige produkte op die SA mark
stort om die plaaslike mark te oorheers.
Afvalprodukte is goedkoop.
• Seksuele teistering – onwelkome/ongewenste seksuele gedrag v iemand by
die werk wat ongemak, vernedering, aanstoot ens. veroorsaak wat die
werk belemmer.
• Rowery – ongemagtigde gebruik/reproduksie/koöpering v oorspronklike
musiek, films, boeke, rekenaarsagteware, patentregte en handelsmerke
sonder toestemming vd regmatige eienaar.
• Etiese gedrag – tree op op ‘n manier wat ooreenstem met die persoon se
waardes vd organisasie en die samelewing.
, • Patent – eksklusiewe reg toegestaan vir ‘n nuwe uitvinding.
• Kopiereg - eksklusiewe reg gegee aan die skepper vir sy oorspronklike
werk.
• Handelsmerk – simbool, woord, kombinasie van woorde wat wettiglik
geregistreer is as gebruik vir ‘n maatskappy of produk.
• Werkplekforums – verteenwoordiger van werknemers, in ‘n onderneming
van 50 werknemers en hoër, wat afgevaardig is om namens werknemers
binne die onderneming op te tree.
• Inflasie – algemene styging in pryse v g/d in ‘n land.
• Aflegging – onwillekeurige beëindiging v ‘n dienskontrak van ‘n werknemer
deur die werkgewer weens bedryfsvereistes.
• Vakbond – georganiseerde vereniging v werkers in ‘n handel, groep
ambagte/beroep wat gevorm word om hul regte en belange te beskerm.
• Staking – werksonderbreking as ‘n vorm van protes of om die
bedingingsproses te versterk.
• Uitsluiting – wanneer die werkgewer hul werknemers van hul werkplek af
weghou tot daar ooreengestem is oor seker onderhandelingsvoorwaardes.
• Industriële aksie – aksies wat stakings en sloerstakings insluit.
Betekenis en impak van hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies op
ondernemings
1. Lae inkomstevlakke
Betekenis
• SA het een vd grootste ongelykhede in inkomste wêreldwyd.
• Te danke aan die grootste verskille in salarisse tussen hoë verdienste en
lae verdieners.