Meervoud
saamgestel deur E. Steyn
,Klanke word in 4 klankgroepe verdeel.
Vowels are divided into 4 vowel groups
⦿ Kort klanke (a,e,i,o,u) short vowels
⦿ Twee klanke (aa, ee, oo,uu) twin vowels
⦿ Dubbel/langklanke (ae, eu, ou, oe, ie, ei, ui) double vowel
⦿ Drie klank( aai, eeu, ooi, oei) triple vowel
⦿ Diftonge: ei, y, ui, ou, aai, eeu, ooi, oei, ai, oi
2
, ! Reëls
Kom ons begin met die reëls om meervoude
makliker te leer!