DNA – Die kode van lewe
Nukleïensure:
Organiese molekules wat sintese v proteïene in lewende selle beheer.
Deur genetiese inligting te stoor en oor te dra.
• DNA – Deoksiribonukleïensuur
• RNA – Ribonukleïensuur
Funksies:
Genetiese materiaal
Struktuur en metabolisme
Chromosoom:
, DNA
Ligging:
Selkern (deel van chromatiennetwerk)
KLEIN hoev in mitochondria asook chloroplaste v plantselle.
DNA buite selkern = ekstranuklêre DNA.
Rol van DNA:
Dra gekodeerde genetiese inligting (watter en hoe om proteiene te vervaardig) in vorm van
gene – bloudruk vir groei
Repliseer – kopie van self – genetiese kode oorgedra
Nie-koderende DNA - (evolusionêre rommel) – nie proteiene opbou
2 % v DNA kodeer vir proteïene – res – nie-koderend.
Proteienkoderende areas v DNA – eksone – onderbreuk deur nie-koderende areas – introne
Komplekse organisme baie meer nie-koderende DNA.
Watson & Crick
Franklin & Wilkins
Bou van DNA:
• DNA is ‘n Polimeer, wat opgebou is uit baie monomere/boublokke.
• Die monomere v DNA is nukleotiede.
• Elke nukleotied bestaan uit deoksiribose, fosfaatgroep en stikstofbasis.
• A&G is groot molekules = PURIENBASISSE.
• C&T is klein molekules = PIRIMIDIENBASISSE.
– D – deoksiribose (suiker)
– P/f – fosfaatgroep (PO4 3-)
– T – Timien
– A - Adenien
– C – Sitosien
– G – Guanien