Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages
Other

AFK2604 - Assignment 01 MCQ answers

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages

Werksopdrag 1 - tutorial letter together with the correct answers for MCQ Assignment 1 (40 multiple choice questions)

Content preview

AFK2604/001/0/2021




Studiebrief 001/0/2021



AFK2604
Storiewêrelde in/en genrefiksie


Jaarmodule


Departement Afrikaans en Algemene
Literatuurwetenskap


BELANGRIKE INLIGTING
Registreer asseblief so gou as moontlik op myUnisa, aktiveer jou myLife-e-posrekening
en maak seker dat jy gereelde toegang het tot die myUnisa moduleblad [naam van
moduleblad].




BARCODE

, INHOUD
Bladsy

VERANDERINGE AAN ASSESSERINGS VIR DIE 2021 AKADEMIESE JAAR ...................................... 3
1.1 Sperdatums vir werkopdragte ......................................................................................................... 3
1.2 Die werkopdragte ............................................................................................................................ 3
1.3 Ander assesserings ...................................................................................................................... 18
1.4 Die eksamen ................................................................................................................................. 18




2

, AFK2604/001/0/2021

Geagte student



VERANDERINGE AAN ASSESSERINGS VIR DIE 2021 AKADEMIESE JAAR
As gevolg van die ministeriële versoek om die 2021 registrasiedatums te verleng, is Unisa genoodsaak
om die werkopdragdatums en die gestelde assesserings vir die 2021 akademiese jaar aan te pas.


Gedurende 2021 sal daar slegs een semester wees, en dus een onderrig- en assesseringsperiode.
AFK2604 is wel ‘n jaarmodule, maar die sperdatums vir die indiening van die werkopdragte word
uiteraard nou ook geraak deur die veranderinge aan die akademiese kalender.


Die doel van hierdie studiebrief, TL001, is om jou in te lig van die aanpassings aan die
assesseringsvereistes vir AFK2604.


1.1 Nuwe sperdatums vir werkopdragte / New due dates for assignments

Let daarop dat die sperdatums vir die werkopdragte soos volg aangepas word:



Werkopdrag 01: 4 Mei 2021. Die unieke nommer vir Werkopdrag 01 bly 726013.

Werkopdrag 02: 22 Junie 2021. Die unieke nommer vir Werkopdrag 02 is steeds 832769.

Werkopdrag 03: 14 Julie 2021. Die unieke nommer vir Werkopdrag 03 bly steeds 710865.



NB: Dit is dus slegs die inhandigingsdatums wat verander. Die unieke nommers asook die inhoud van
die werkopdragte vir AFK2604 bly onveranderd. Al die ander inligting oor belangrike kontaknommers,
voorgeskrewe tekste, e-reserwes ensomeer sal jy steeds in die 101-studiebrief vind en dit word daarom
nie weer hier herhaal nie.


NB: Only the due dates have changed. The unique numbers as well as the content and weighting of the
respective assignments remain unchanged. All the information regarding contact numbers, prescribed
texts and e-reserves can still be found in the 101 tutorial letter and will therefore not be repeated here.


1.2 Die werkopdragte

Jy doen dus presies dieselfde opdragte met presies dieselfde unieke nommers as wat daar in die
oorspronklike 101-studiebrief aangetoon is. Sien in daardie studiebrief die plagiaatverklaring wat by
Werkopdrag 02 en 03 aangeheg moet word.


Daar is steeds vier assesseringsgeleenthede vir hierdie module in 2021. Dit behels drie werkopdragte
(formatiewe assessering) wat jy moet indien, en een eksamen OF eksamenportefeulje (summatiewe
assessering) waaroor ons later vir jou meer inligting sal verskaf. Die werkopdragte saam tel 40% van
jou jaarpunt, terwyl die eksamen 60% tel. Die gewigte van die onderskeie werkopdragte bly dieselfde
as in die 101- studiebrief.



3

Document information

Uploaded on
September 3, 2021
Number of pages
18
Written in
2021/2022
Type
Other
Person
Unknown
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
scarlettrose
4,4
(35)
Sold
318
Followers
234
Items
37
Last sold
5 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions