Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages
Other

"Mamma" kan ek nie sê nie poem Annotations

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages

An in depth analysis of the poem ""Mamma" kan ek nie sê nie" in Afrikaans for easy understanding prescribed by the IEB for 2021 FAL.

Content preview

Mamma --- Die vrou met wie jy ‘n spesiale konneksie het / intieme verhouding (biologies of nie)
"Mamma" -- Aanhalingstekens: Wys dat die woord vir die spreker vreemd is; sy het nie ‘n konneksie met
“mamma” nie
Inversie: omgekeerde woordorde – plaas die klem op “mamma”

“Mamma” kan ek nie sê nie
Negatief: onmoontlik om die woord te sê
Suggestie: die spreker se verhouding met haar ma is
Begin van sin; problematies
Retrospek: kyk
Beskryf hoe haar terug na 1.Die ek-spreker dink terug aan hoe haar lewe begin het:
lewe begin het voor haar geboorte Dit was ‘n ongelukkige begin; slegte “karma”

1. Ek onthou die engel Hemelse wese (divine being ' n kind is
‘n geskenk van God


2. het my van die rand
3. van wik en weeg
Besluiteloos; onsekerheid
Alliterasie: beklemtoon die noodlot (fate) – dit was ‘n ongelukkige besluit van die engel
2. Die spreker herleef (remember) die ongelukkige begin van haar lewe as
fetus in haar ma se baarmoeder (womb) Konflik tussen “ek” en “jy”:
enjambement Allenylamine van reël: Ek = ek-spreker; die
4. afgeskop in jou in !Daar is nie ‘n
perspektief is die kind se
persepsies;ongelukkige
konneksie tussen die ervarings
Met geweld (violently) – dit was meisie en haar ma nie
miskien ‘n ongewenste swangerskap Jy = die ma; die meisie voel
!Die spreker is alleen, geen konneksie met haar
(unwanted pregnancy) selfs as ongebore baba; nie
!Die ma wou haar nooit
5. onmoontlik sê hulle hê nie
3. Die spreker is bewus (aware) daarvan dat haar ma
6. om te weet van haar nie wou hê nie, selfs al weet sy dat ‘n mens nie
jou tyd in die baarmoeder kan onthou nie
Onbepaalde voornaamwoord:
7. voor tyd se tyd Soos mense in die algemeen (in general) dink

Voor jou geboorte; jou persepsie van tyd begin
offisieel wanneer jy gebore word 4. Die spreker was nog altyd bewus daarvan
Kontras met onmoontlik: (aware of) dat haar ma haar nooit wou hê nie,
Dit is moontlik Verlede tyd
nie as baba nie, en ook nie in die hede
8. maar ek het geweet (present) nie.
Herhaling: Sy was nog altyd daarvan bewus

9. wat ek nou weet: Dubbelpunt: Kondig (announce) die slotgedagte aan;
verduideliking van wat sy weet

Teenwoordige tyd: as jongmens wat weet wat
om haar aangaan
Herhaling van “ek” en “jy”: fokus op konflik
5. Slotgedagte: fokus op die meisie se

10. as jy na my kyk
ongelukkige realiteit – die verhouding tussen
haar en haar ma is problematies; daar is geen
intieme konneksie tussen hulle nie

11. is ek nie Punt aan die einde van die sin:
wys dat iets finaal is; dit sal nooit verander nie

12. in jou oë nie. Oë is die vensters van die siel – wys hoe jy voel; die ma is
koud; liefdeloos; afsydig (distant)



Jelleke Wierenga

Document information

Uploaded on
August 31, 2021
Number of pages
2
Written in
2021/2022
Type
Other
Person
Unknown
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannahmoore3
3,7
(22)
Sold
125
Followers
97
Items
32
Last sold
1 month ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions