Moet uniforms vir onderwysers verpligtend wees?
‘n Student wat toegedraai is in kleefplastiek en geen onderklere onderaan nie, stap
die klaskamer binne. Die onderwyser kyk na hom en sê: “Wel, ons kan definitief sien
waar jou toekoms lê.”
Ek moet die volgende vrae vra: Wat sal onderwysers sê en doen as studente
matriekafskeidsklere na die gimnasium toe dra? Of, wat sal gebeur as ons, ons
onderwysers se uitrustings memoriseer en die volgende dag presies dieselfde ding
dra? Sal onderwysers skaam of onsteld raak met ons oor ons drags- of aantrek-
kode?
Sal hulle sien wat ons sien as hulle getatoeëer en met minimale klere rondloop? En
wat sien ons? Sien ons hulle as cool en beskou hulle as ons eweknieë? Nee, ek
doen nie. Ons sien onprofessionele en swak geklede mense wat ‘n bespotting maak
van ‘n stelsel wat bedoel is om ons nie net vaardig vir ons werklike lewe maak nie,
maar ook ons te leer hoe om op te tree en professioneel te wees.
Tensy jy een van diegene is wat graag ‘n onderwyser wil hê as jou beste vriend en ‘n
onderwyser wat van hulself dink as volwassenes maar nie volwasse in ‘n kind se
wêreld is nie, is die antwoord eenvoudig, daar is ‘n kode, ‘n aantrek-kode.
Die meeste maatskappye het aantrek-kodes. Volgens http://www.dba-
oracle.co/dress_code.html tel eerste indrukke. ‘n Profesionele konsultant wat nie die
tyd neem om ‘n profesionele voorkoms te handhaaf nie, bied die beeld dat hy nie
voldoende by die werk kan presteer nie.
As jy ‘n werk kry waar jy van aangesig tot aangesig met kliënte omgaan,
byvoorbeeld, die bankbedryf, onder andere, sê
http://humanresources.about.com/od/workrelationships/a/dress_formal.html, dat ‘n
meer formele dragskode of aantrek-kode nodig is vir hul werknemers. “U moet die
beeld van ‘n betroubare, kundige besigheidswerker projekteer vir die kliënte wat hul
leiding, insette en professionele dienste soek.”
Verder, klere wat aanleiding gee tot baie ontbloting, jou rug, jou bors, jou voete, jou
maag of jou onderklere, is nie geskik vir ‘n besigheidsplek nie. Wat beteken dit in ‘n
skoolomgewing? Dit beteken dat ‘n onderwyser soos ‘n onderwyser moet lyk.
Diegene wat ons leer om die beste te wees wat ons kan wees. Hoekom dit afbreek
deur te lyk soos ‘n ongemanierde ganster of ‘n stripper?