Werkopdrag 01
Leereenheid 2
(fonetiek en fonologie)
Dosent:
Dr TR Carney
012 429 6683
Unieke nommer: 372090
Formaat:
Deur myUnisa
Puntetoekenning:
20 punte
1. ʼn Dialek is ʼn ...
[1] gesprek tussen twee mense.
[2] streeksgebonde taalvariëteit.
[3] register vir ʼn spesifieke gespreksituasie.
2. Met ‘gepaste Afrikaans’ verstaan ons:
[1] Dat almal Standaardafrikaans moet praat, want dit is die belangrikste.
[2] Dat die variëteit van Afrikaans van die situasie afhang.
[3] Dat die niestandaardvariëteite van Afrikaans nie gelyk is aan Standaardafrikaans
nie.
3. Die transkripsie [sœyt ɔfrikɔ] is ʼn voorbeeld van ...
[1] nasalering
[2] oorronding
[3] vokaalverhoging
4. Die tanskripsie [ɔnfǝsconiŋ] is ʼn voorbeeld van ...
[1] nasalering
[2] vokaalverlaging
, [3] assimilasie
5. Die transkripsie [lᴂcr] is ʼn voorbeeld van ...
[1] nasalering
[2] vokaalreduksie
[3] oorronding
6. Watter opsie is ʼn voorstelling van Namakwalandse Afrikaans?
[1] [i cjɛrǝl sta ra:k tu mus kwat fǝ mǝi]
[2] [ax / hœu tɔx ɔp mɛt jœu xǝkᴂrm]
[3] [wa wa wa: / dǝs tʃaila tǝit]
Luister na die klankgreep gemerk ‘AFK2603_Opdrag 01_2021’ (in Additional Resources) en
beantwoord die vrae wat volg.
7. Die klankgreep bevat voorbeelde van ...
[1] assimilasie en vokaalverhoging
[2] metatesis en vokaalverlaging
[3] nasalering en assimilasie
8. Watter transkripsie is die beste verteenwoordiging?
[1] [ɔ ɔ // nœy ǝs jǝi ǝn di muilǝkɦǝit]
[2] [o o / nous jǝi inni moeilǝkhǝit]
[3] [ɔ ɔ / nœys jǝi ǝni mulǝkɦǝit]
9. Wat is die Standaardafrikaans vir die transkripsie?
[1] Oh oh, nou’s jy innie moeilikheid.
[2] Ô-ô, nou’s jy in die moeilikheid.
[3] O-o, nou is jy in die moeilikheid.
10.Die register en toon van hierdie klankopname is geskik vir ...
[1] ʼn gesprek tussen vriende.
[2] ʼn gesprek met die dominee / imam / priester.
[3] ʼn gesprek met jou baas.
, TOTAAL: [20]
Werkopdrag 02
Leereenheid 3
(morfologie)
Dosent:
Dr TR Carney
012 429 6683
Unieke nommer: 313502
Formaat:
Deur myUnisa
Puntetoekenning:
20 punte
1. ʼn Morfeem is ʼn ...
[1] deel van ʼn woord wat nie in kleiner dele opgebreek kan word nie.
[2] deel van ʼn woord wat altyd voor aan ʼn woord gebind word.
[3] deel van ʼn woord wat tydens samestelling ontstaan.