eras
-prekambriese
-pleosoïese
-mesosoïese
-sensoïese
vandag
- mariene alge vorm 650 miljoen jaar gelede,suurstof vlakke styg
- angliosperme = blomplante
- diversifiseer= groter verskeidenheid
ystydperke hede
5 - huidige
4- karoo
3- Andean-Saharan
Z- startian \ Marinoan
I- huroniese
kontinentale drywing
kontinentale drywing- tektoniese plate dryf op vloeibare magma en laat
kontinente verskuif [ steeds 2 cm per jaar]
pangea [superkontinent] = laurasië t godwana
*** 25 of 64
, aardbewings = tektoniese plate stamp teen mekaar
vulkaniese aktiwiteit= magma word tussen tektoniese plate uitgeforseer
onder hoë druk
biogeografie
biogeografie- ooreenkomste in spesies [ lewend of fossiele] op
verskillende kontinente dui daarop dat die spesies reeds bestaan het voor
die geografiese skeiding plaasgevind het
fossiele
fossiel- enige heel skelet of gedeeltes daarvan, of spoor van 'n organisme
wat dood is en behoue gebly het in die rots-aardkors
paleontologie- die studie van fossiele en die fossielrekord [ paleontoloog =
persoon]
-nut van fossiele = gee geleentheid om die biodiversiteit te bestudeer wat
voorheen op aarde bestaan het,vanaf die ontstaan van lewe, ongeveer
3500 miljoen jaar gelede
fossielrekord- word gebruik om die veranderinge in lewensvorme op aarde
oor baie lang tydperke te bestudeer.
tipes fossiele
>oorspronklike liggaam word bewaar- bv mammoet in ys in Siberië en
insekte wat in amber [versteende boomgom] vasgevang word
*** 26 of 64